Meat-free Mondays

Collection by Vrouekeur

39 
Pins
 • 
10.12k 
Followers

Our favourite meat-free dishes | Ons gunsteling vleis-vrye disse

Vrouekeur
Baby marrow and mushroom lasagna #recipe | Murgpampoentjie-en-sampioen-lasagne

Murgpampoentjie-en-sampioen-lasagne

Maak maklike en heerlike disse met groente. Selfs die kinders sal nie hul neuse daarvoor optrek nie!

Gestoofde vrugte #resep

Gestoofde vrugte vir ontbyt

Gedink gestoomde kos is vaal en vervelig? Geensins! Dis smaaklik en behou noop die voedingswaarde

Caesar salad recipe | Caesar-slaai-resep

Caesar-slaai-resep

Skink ’n glasie Drostdy Hof Extra Light om saam met dié kraakvars Caesar-slaai te geniet.

Brinjal salad #recipe #vegetarian #MFM | Eiervrugslaai-resep

Eiervrugslaai-resep

Dié resep maak 4 porsiesBestanddele 5 eiervrugte olyfolie sout en peper na smaak 150 g (1 pakkie) klein spinasieblaartjies 1 fetakaassirkel 60 ml (4 e) granaatpitte 60 ml (4 e) dennepitte, liggies gerooster hand vol vars koljanderblare Slaaisous 45 ml (3 e) olyfolie 15 ml (1 e) heuning 1 ml fyn komyn 5 ml (1 t) witasyn Metode 1 Sny eiervrugte in 1 cm-skywe. Verf albei kante met olyfolie en braai in warm riffelbraaipan vir ongeveer twee minute aan elke kant. Geur met sout en peper. 2 Laat op…

6 Easy humus recipes | 6 maklike humus-resepte #recipe #vegetarian

6 maklike humus-resepte

Humus is ‘n bewys dat van die lekkerste dinge die maklikste is om te maak.

Oven-baked #butternut #risotto #recipe | Oondgebakte botterskorsie resep

Oondgebakte botterskorsierisotto

Oven-baked #butternut #risotto #recipe | Oondgebakte botterskorsie resep

Beatroot risotto #recipe | Beetrisotto-resep

Beetrisotto-resep

Beet is ’n ongelooflike goeie bron van minerale en voedingstowwe en dis boonop lekker. Probeer

Meat-free Monday Lentil burger #recipe | Vleislose Maandag: Lensiehamburgers

Vleislose Maandag: Lensiehamburgers

4 PorsiesBestanddele 375 ml (1½ k) rou lensies 875 ml (3½ k) water 375 ml

Sweet potato and rocket #salad | Patat- en-roket-slaai

Patat- en-roket-slaai

4 Porsies Bestanddele 4 patats bietjie olyfolie sout en peper na smaak 2 fetakaassirkels, in

Butternut risotto #recipe | Botterskorsie-risotto

Resep vir botterskorsie-risotto

4 tot 6 porsies Bestanddele 500 g (1 pakkie) botterskorsie, in blokkies gesny 30 ml

Polenta cakes with ratatouille and goat's milk #cheese | Polentakoekies met ratatouille en bokmelkkaas #recipe #polenta #ratatouille #vegetarian

Resep: Polentakoekies met Ratatouille en bokmelkkaas deur Grace Mnisi

Grace Mnisi, Motswari-wildreservaat se sjef, deel haar resep vir polentakoekies met ons. Dis heerlik saam met braaivleis of kan as vinnige middagete berei word. Dit bedien ses mense.

Lentil and vegetable pilaf #recipe | Lensie-en-groente-pilaf-resep #vegetarian

Lensie-en-groente-pilaf-resep

Hierdie resep vir lensie-en-groente-pilaf lewer 4 porsies. Bestanddele 45 ml (3 e) olie 1 ui,

Rugola salad with roasted potato and asparagus | Roketslaai met geroosterde aartappels en aspersies #recipe #vegetarian #rocket

Roketslaai met geroosterde aartappels en aspersies

Wanneer my ma se kant van die familie bymekaarkom, maak my ouma altyd die lekkerste geroosterde aartappels. Dis altyd ‘n geveg om die laaste aartappel te kry. Ek is amptelik aangestel as die niggie wat moes leer hoe om my ouma se goudbruin geroosterde aartappels na te maak. Met trots kan ek sê dat ek sukses behaal het. Wat die familie egter gaan sê as hulle uitvind dat ek hul gesogte goudbruinaartappels in ‘n slaai met roket en aspersies gebruik, wil ek liewer nie weet nie. Onterwing is dalk…

Avo and strawberry salad | Avokado en aarbei slaai #recipe #vegetarian

Avokado-en-aarbei-slaai

2 porsies Metode 1. Slaai: Sny blaarslaai in stukkies en plaas in geskikte bak. 2.

Green salad with cheese and egg | Groenslaai met kaas en eier #recipe #vegetarian

Groenslaai met kaas en eier

4 porsies Bestanddele SLAAISOUS 60 ml (4 e) avokado-olie 60 ml (4 e) sesamsaad 10

Butternut vegetable dish | Botterskorsie-groente-gereg #recipe #vegetarian

Botterskorsie-en-groente-gereg

6 porsies Bestanddele 500 g botterskorsie, geskil en in blokke gesny 250 g (1 pakkie)