Chalk paint: Verf ’n boekrak in seekleure
’n Lendelam boekrakkie, krytverf, verbeelding en genoeg tyd is wat jy nodig het. Hier is die stappe om ’n boekrak in seekleure te verf
Chalk paint: Verf en stensil ’n kas
Hierdie kas kom uit ’n vorige lewe en dit was tyd vir ’n Franse plattelandse voorkoms. Hier is die stappe om ’n kas te verf en stensil
Chalk paint: Stensil ’n barokspieël
Om van iets ouds in jou huis iets nuuts te maak, is kreatief en terapeuties. Hier is die stappe om ’n barokspieël te stensil
Chalk paint: Maak ’n besemkas ’n wynkelder
Verander ’n instapkas met hortjiesdeure in ’n wynkelder. Hier is die stappe
Chalk paint: Verf ’n spieëlkas
Staan daar ’n afgeremde, verweerde, lelike of ek-hou-nie-meer-daarvan-nie-meubelstuk in jou huis? Moenie dit weggooi nie ...
Chalk paint: Verf rame
Lê daar ou rame in die motorhuis wat jy lankal dreig om uit te gooi? Ons wys jou hoekom verf die goedkoopste manier is om iets nuuts tot jou dekor te voeg
Chalk paint: Verf ’n koffietafel en ’n wynrak
Leer hier hoe om "chalk paint" te gebruik om 'n koffietafel en 'n wynrak te verf