Decadent desserts

Collection by Vrouekeur

39 
Pins
 • 
10.15k 
Followers

Dessert recipes to drool over | Lipaflek-lekker nagereg-resepte

Vrouekeur
Maklike melkkos

Maklike melkkos

Hierdie maklike melkkos-resep is een van ons gunstelinge - veral op koue wintersdae!

Chocolate cupcakes decorated with marshmallows

Chocolate cupcakes with marshmallow decoration

Make these delicious and affordable chocolate cupcakes decorated with marshmallows

Condensed milk and chocolate rolls

Condensed milk and chocolate rolls

This condensed milk and chocolate roll is a scrumptious treat for the sweettooth

Condensed milk and yogurt pudding

Condensed milk and yogurt pudding

Make a delicious and cool pudding for a hot day By MARLO KITSHOFF-CARSTENS Photo ANDREA

Vrouekeur | Condensed milk and yogurt pudding

Condensed milk and yogurt pudding

Make a delicious and cool pudding for a hot day By MARLO KITSHOFF-CARSTENS Photo ANDREA

Sedgwick's sticky sherry pudding #recipe | Sedgwick’s se klewerige poeding

Sedgwick’s se klewerige poeding

Dié warm poeding met Sedgwick’s Original Old Brown is net wat jy nodig het om

Chocolate-toffee pudding #recipe | Sjokolade-malvapoeding-resep #dessert #chocolate

Sjokolade-malvapoeding

Gee ’n ou bekende poeding ’n nuwe smaak met sjokolade • 6 porsies Bestanddele 5

Homemade marshmallows with nuts #recipe | Tuisgemaakte malvalekkers met neute

Tuisgemaakte malvalekkers met neute

Eiers is die veelsydigste bestanddeel in jou yskas om ‘n ete mee op te tower

Cheesecake in a cup #recipe | Kaaskoek in 'n koppie. Klik op die foto of besoek www.vrouekeur.co.za vir die resep

Koppies kaaskoek

Dié bederfies is so soet soos moederliefde Bestanddele Kors 200 g (1 pakkie) Romany Creams

Frozen strawberry and yoghurt ice cream recipe | Gevriesde aarbei- jogurtroomys

Gevriesde aarbei- jogurtroomys

Kuier die paasfees saam rondom goeie kosKuier die paasfees saam rondom goeie kos • 6

Cheesecake and Nederburg Special Late Harvest #recipe | Kaaskoek en Nederburg Special Late Harvest resep

Geniet dié kaaskoek met Nederburg Special Late Harvest

Nederburg se Special Late Harvest is heerlik saam met dié unieke kaaskoek van Thuli GogelaDie

Sedgwick's sherry ice cream sundae | Die Sedgwick’s sjerrie roomys sundae

Die Sedgwick’s Sundae

Wat is lekkerder as ’n roomys-sundae? Wel, ’n roomys-sundae bedek met ’n gesoute Sedgwick’s Original

Vrouekeur | Koue piesang-en-karamel-tert (banoffee)

Koue piesang-en-karamel-tert (banoffee)

12 porsies Kors 200 g (1 pakkie) digestive koekies 60 ml (4 e) botter, gesmelt Vulsel 360 g (1 blik) karamelkondensmelk 2 piesangs Bolaag 250 ml (1 k) room 2,5 ml (½ t) vanieljegeursel 100 g (1 plak) bruin melksjokolade Metode Kors 1 Kap koekies in voedselverwerker fyn en roer gesmelte botter daarby. 2 Druk op bodem van tertbak van 20 cm x 20 cm vas wat met kosproei gespuit of met botter gesmeer is. Vulsel 3 Meng kondensmelk tot glad en smeer op koekielaag. 4 Sny piesangs in skyfies en…

Bak 'n appelkaaskoek wat almal aan die praat sal hê #cake #bake #food Kry die resep op bl 28 (20 Feb) | Apple cheese cake

Bak 'n appelkaaskoek wat almal aan die praat sal hê #cake #bake #food Kry die resep op bl 28 (20 Feb) | Apple cheese cake