Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
Maak tyd...& glo genade kom net van Bo... #Afrikaans #Rules2LiveBy #Grace…
Voor jy... #Afrikaans #Rules2LiveBy
Vriendinne is sussies wat God vir ons kies!
Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media
Boerekos! | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Gebier. Monnikewerk. Dienie. Satanskind. Mylvreter. Electra. Afgehekste. Klein-saterdag. Oor-en-weer. Sukkeldraffie. Kroostrooster. Buurmansgek. Hittete. Vlerksleep. Murgbene. Bekprater. Harlekynstreke. Stokdoof. Poniekoerant. Futsel. Groener. Porseleinpop. Blouboontjies. Afpoeier. Stroopkwas. Warkop. Gespeen. Klipjagters. Rooitaal. Lekkerlyf. Hempie-geraak. Dienaarsbroekie. Skurwepadda.
Die lewe us te kort, lek die bak uit
Want... Dis ok om anders te wees - wees net jouself #Afrikaans #2bMe #self
Soms moet jy die wêreld opsy skuif... More
Liefde blom waar dit gepamperlang word.
Dis ’n vars nuwe dag ... met ’n glimlag op jou gesig en dankbaarheid in jou hart | Inspirasie vir tuisskool
Virseker!
Waar kom die sêding EK HET JOU LIEF vandaan? Eva bad in die stroompie en haar blaartjie dryf weg. Toe sy uitklim staan Adamop die wal en swaai die blaar heen en weer en sê: "Ek het jou LEAF!"