GEBED

Collection by Volente Garber

18 
Pins
 • 
149 
Followers
Volente Garber
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Mag die liefde wat diep in jou hart wegkruip die liefde vind wat in jou drome wag. Mag die lag wat jy more vind die pyn van gister laat verdwyn. Bible Verses Quotes, Words Quotes, Wise Words, Me Quotes, Funny Quotes, Sayings, Qoutes, Afrikaanse Quotes, Four Letter Words

Mag die liefde wat diep in jou hart wegkruip die liefde vind wat in jou drome wag. Mag die lag wat jy more vind die pyn van gister laat verdwyn.

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede Bible Verses Quotes, Faith Quotes, Sad Quotes, Words Quotes, Wise Words, Quotes To Live By, Life Quotes, Sayings, Qoutes

4 Dinge wat nooit weer ongedaan kan word nie:

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes  Wyshede Bff Quotes, Wisdom Quotes, Qoutes, New Friendship, Friendship Quotes, Best Friend Letters, Afrikaanse Quotes, Quilt Labels, Goeie More

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede

Christus het vrede gemaak LEES: Romeine SOAP: Romeine Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God. English Prayer, Jesus Our Savior, Online Bible Study, Bible Notes, Thy Word, Names Of God, Everlasting Life, Favorite Bible Verses, Gods Grace

WEEK 6 DAG 1 -15 Feb 2016 – HOEKOM HOOR GOD MY? MAANDAG – Want Christus het vrede gemaak LEES: Romeine 5:1-2 SOAP: Romeine 5:2 Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.

Teks - Psalm "Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou en jou nie ontstel oor. Psalm 37 7, Psalms, Prayers Of The Righteous, Afrikaans, Scripture Verses, Christian Quotes, Gods Love, Sunday School, Positivity

HOE ANTWOORD GOD GEBED God sê wag LEES: Psalm 37:7; Klaagliedere 3:25 SOAP: Psalm 37:7 Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou en jou nie ontstel oor die voorspoedige lewe van 'n skelm nie.

{Groei deur Gebed} Week 3 Verskillende soorte Gebed WOENSDAG - Smeking LEES: Filippense 4:5–7 SOAP: Filippense 4:6 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. Jesus Quotes, Wisdom Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Christian Messages, Christian Quotes, Prayer Board, Godly Woman, Trust God

{Groei deur Gebed} Week 3 Verskillende soorte Gebed WOENSDAG - Smeking LEES: Filippense 4:5–7 SOAP: Filippense 4:6 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.

{Groei deur Gebed) WEEK 2 – HOEKOM MOET ONS BID?  MAANDAG – Die Woord sê ons moet LEES: 1 Timoteus 2:8 SOAP: 1 Timoteus 2:8 Ek wil dus hê dat die mans by elke plek van samekoms met 'n skoon gewete hande in gebed tot God moet ophef, vry van onmin en twis. Afrikaanse Quotes, Bible Qoutes, Gods Promises, Godly Woman, Christian Quotes, Christianity, Faith, Christianity Quotes, Promises Of God

{Groei deur Gebed) WEEK 2 – HOEKOM MOET ONS BID? MAANDAG – Die Woord sê ons moet LEES: 1 Timoteus 2:8 SOAP: 1 Timoteus 2:8 Ek wil dus hê dat die mans by elke plek van samekoms met 'n skoon gewete hande in gebed tot God moet ophef, vry van onmin en twis.

{Groei deur Gebed}WEEK 8 – WANNEER MOET ONS BID? MAANDAG – In die oggend LEES: Psalm 5:4; Spreuke 8:17 SOAP: Psalm 5:4 U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag. Psalm 5, Goeie More, Thy Word, Gods Promises, Afrikaans, Gods Love, Proverbs, Christianity, Verses

{Groei deur Gebed}WEEK 8 – WANNEER MOET ONS BID? MAANDAG – In die oggend LEES: Psalm 5:4; Spreuke 8:17 SOAP: Psalm 5:4 U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag.

(Groei deur Gebed} - WEEK 7 – HOE ANTWOORD GOD DONDERDAG - God verras LEES: 1 Konings 18:20-39 SOAP: 1 Konings 18:38-39 Toe kom daar vuur van die Here af en dit verbrand die offer, die hout, die klippe en die grond. Dit het selfs die water in die sloot opgelek. Toe die hele volk dit sien, het hulle op hulle knieë geval en uitgeroep: “Die Here is God! Die Here is God!” 1 Kings, Whatsapp Messenger, Jesus Loves Me, Afrikaans, Bible Quotes, Plant Leaves, Prayers, Lord, Succulents

(Groei deur Gebed} - WEEK 7 – HOE ANTWOORD GOD DONDERDAG - God verras LEES: 1 Konings 18:20-39 SOAP: 1 Konings 18:38-39 Toe kom daar vuur van die Here af en dit verbrand die offer, die hout, die klippe en die grond. Dit het selfs die water in die sloot opgelek. Toe die hele volk dit sien, het hulle op hulle knieë geval en uitgeroep: “Die Here is God! Die Here is God!”

{Groei deur Gebed) Week 8 Wanneer moet ons bid DINSDAG – In die aand LEES: Psalm SOAP: Psalm Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes geniet, sal ek U altyd roem met jubelende mond. As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek; Psalm 63, Afrikaans, Christian Quotes, Proverbs, Jesus Christ, Bible Verses, The Moon, Christianity Quotes, Scripture Verses

{Groei deur Gebed) Week 8 Wanneer moet ons bid DINSDAG – In die aand LEES: Psalm 63:6-9 SOAP: Psalm 63:6-7 Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes geniet, sal ek U altyd roem met jubelende mond. As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek;