Oondgebakte pampoen
Oondgebakte pampoen | SARIE
Pilchard-koekies
Sarie
Pinterest-aartappels
Ek het dié aartappelgereg die eerste keer op die sosiale foto-netwerk Pinterest gesien en ek móés dit eenvoudig maak. Bo is dit bros en onder roomsag! Onthou om SARIE op Pinterest te volg by
Mmm... malvapoeding
Juan se keuse, maar Barbara se ouma se resep
Mieliemeel-plaatkoekies
Met mieliemeel in die resep is dit mos perfek vir ontbyt!
Tempura-steurgarnale
Tempura is ’n Japannese gaarmaakmetode vir veral seekos en groente. Dit word in ’n ligte beslag vanmeel, mielieblom, eier en yskoue water of sodawater gedoop en dan gediepbraai. Tradisioneel word die beslag met eetstokkies aangemaak. Die gaar geregmoet dadelik geëet word om te keer dat dit pap word.
Herman maak stap-vir-stap basiese brooddeeg
SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, wys stap-vir-stap hoe om basiese brooddeeg te maak. Dit vorm die basis van sy parmesaan-broodstokkies in die April 201...
Gebreekte aartappels met korrelmosterd
Om mosterd by die gereg te voeg is ’n heerlike variasie op die gebreekte aartappelgereg wat ek gewoonlik maak
Herman maak stap-vir-stap lamskenkel-pastei
In die Mei-uitgawe van SARIE gee Herman Lensing vir jou 4 spyskaarte waarmee jy en jou vriende kan kook en kuier soos op TV. Híér wys hy stap-vir-stap hoe om...
Geroosterde groente met pasta
Dié gereg kan ook koud, as 'n verfrissende pastaslaai, voorgesit word.
YouTube
Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.
Other Outdoor Items for Sale in [object Object] | Gumtree
Find a wide selection of other home and garden items for sale in [object Object] on Gumtree online classifieds. Shop local and find secondhand home and garden items from sellers in your area and throughout South Africa.