Одноклассники

ИЗЫСКАННАЯ ВЫПЕЧКА

Одноклассники

ИЗЫСКАННАЯ ВЫПЕЧКА

Viskoekies. Waarskuwing – hierdie gaan beslis een van daardie gesogte “kan ons dit asseblief weer kry”-resepte word.

Oond 180 gr C.   Meng saam:  1 blik tuna, dreineer, 1 pakkie sampioen soppoeier, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water, 1 gekapte ui, 1 E asyn, 2 groot eiers en 1 groot pak kaas en uie chips, effe fyner gedruk. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30-40 miunute tot goudbruin. Kan ook gerasperde kaas bo-oor

Mayonnaise Chutney 1 cup Grated cheese 2 Egg (beaten) Milk 2 tins Tuna 1 Big bag of Lays Chips Mix al.

Blitsvinning in die mikrogolfoond. 6 tot 8 porsies. 1 blikkie tuna gedreineer, 1 middelslagui gerasper, 50 ml blatjang, 50 ml mayonnaise, 2 eiers geklits, 100 ml volroommelk, 1 groot pak (125 g) kaas-en-uie-tjips fyngedruk, 3/4 kop cheddarkaas gerasper. 1. Meng alle bestandele in mengbak 2. Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20 cm met kossproei 3. Giet …

Cheesy Tuna Melt Bites #TunaStrong #CG

Cheesy Tuna Melt Bites

Cheesy Tuna Melt Looking for something new to stock your kids lunchboxes with? Are they tired of PB&J?

Sangeres Karlien van Jaarsveld deel haar resep vir 'n heerlike tuna-en-tjips-tert met ons.

BIERDEEG vir vis  1 opgehoopte kop bruismeel – of 1 opgehoopte kop meel en so 1 en half tl bakpoeier  1 eier  1 botteltjie/blikkie bier (enige bv Castel of black label)  1/2 tl paprika  5ml speserye (ek het Castle spices gebruik, jy kan enige gebruik bv bbq, texan braai spices, lemon and herb ens)  Meng bg tot lekker dikkerige slap degie is  1 kop meel om die vis in die rol  Rol jou vis in die meel, druk dan in die bierdegie en druk weer in meel. Sit jou vis in die yskas vir so 15 minute…

Pinterest
Search