Bunting Vlaggies
Collection by Bunting Vlaggies
17
PinsEk maak vlaggies van Polly katoen. Stinge van 5m en langer. Kleureskema van jou keuse. R25 p/meter. Ek maak ook van Hessian vlaggies @ R40 p/meter. Kantvlaggies op kwotasie beskikbaar. Gebruik dit om jou stoep, partytjie, kombuistee, babatee, speelarea, skool, kleuterskool en vele meer te verfraai.