Over 20 creative and FUN ways for kids to PLAY with shaving cream from Growing a Jeweled Rose. So many fun ideas!

Over 20 creative and FUN ways for kids to PLAY with shaving cream from Growing a Jeweled Rose. So many fun ideas! (Art, Science, Sensory Play, Play recipes MORE! I'd have to check if shaving cream was safe for kids first.

Afrikaanse Applikasies vir Kleuters: Sigwoorde, deel 1 ('n Goeie begin om "ek, is, in, het, 'n, die" te identifiseer en te onthou). Die App is sommer Baie pret en gee positiewe kommentaar met elke antwoord.

Hier is die tweede stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek:  te, op, se, af, sy, julle, om, vir, twee, my, ons en dat.Elke sigwoord word individueel behandel terwyl dit op die volgende werkkaart in groepe van 2 binne sinskonteks aangebied word.

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 2 Werk- & Flitskaarte

Hier is die tweede stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek: te, op, se, af, sy, julle, om, vir, twee, my, ons en dat.Elke sigwoord word individueel behandel terwyl dit op die volgende werkkaart in groepe van 2 binne sinskonteks aangebied word.

Sigwoorde is woorde wat gereeld rens uitspring!  Springmielies is die perfekte analoog vir sigwoord-aktiwiteite.Inhoud:2 springmielie-houers waarop die springmielies bymekaar gemaak kan word10 springmielies  sonder woorde (dupliseer soos nodig)2 springmielies met pop!Gebruik hierdie springmielie-vorms om sigwoorde op te skryf.

Afrikaans Springmielie Sigwoorde Graad 1 2 3

Sigwoorde is woorde wat gereeld rens uitspring! Springmielies is die perfekte analoog vir sigwoord-aktiwiteite.Inhoud:2 springmielie-houers waarop die springmielies bymekaar gemaak kan word10 springmielies sonder woorde (dupliseer soos nodig)2 springmielies met pop!Gebruik hierdie springmielie-vorms om sigwoorde op te skryf.

More ideas
Pinterest
Search