Pinterest
Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf...

Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf.

Wortel-en-tamatiebredie

Genoeg vir 4 mense 80 ml (⅓ k) meel sout en vars gemaalde swartpeper ml k) paprika

Microwave chocolate self saucing pudding, - you have to love a pudding that takes longer to eat than make :)

Microwave Chocolate Self Saucing Pudding

Microwave chocolate self saucing pudding, - you have to love a pudding that takes longer to eat than make :)(Self Saucing Chocolate Pudding)

1000 ste maal poeding | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

, bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt …