Yoghurt Cheesecake Amazing 3 ingredient cheesecake. Works and is yumo. 1kg yogurt mixed with one tin condensed milk. Crush packet of biscuits and pour crumbs in a microwave proof container. I used glass. Pour the yogurt mixture on top of crumbs. Microwave for 5 min. Cool n eat. Works with low fat yogurt. NO butter mixed in crumbs. When the yogurt cooks it makes crumbs hard. The yogurt turns into a soft cream cheese when cool. Did i say yumo ?? Oh definitely. 

Karamel-melktert. Die YOU-leser Shanleigh House het vir ons die resep vir hierdie heerlike soetigheid gestuur.

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Pinterest
Search