Trace the Pattern: Bug Trail
Develop pre-writing and fine motor skills with this Trace the Pattern printable worksheet.
Preschool Mom -
Free Home Preschool from PreschoolMom.com. Hundreds of free printables, themes, and teaching resources all organized by subject and available FREE!
Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week • KraftiMama
Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.
Mokopane
Geniet hierdie kort stories More
24 Hour
24 Hour/ 24 Uur High quality colourful laminated posters for easy and fun learning! Available in English or Afrikaans
Laergraad
Leesbegrip: GRATIS Aktiwiteit vir die gebruik van kontekstuele leidrade
Doel Ontwikkeling van die vermoë om afleidings te maak. Die konteks word gebruik vir die verbetering van leesbegrip. Ingesluit Antwoord-blad Drie "breinkaarte" van maklik na moeilik: #1: Die maklikste: die afleiding wat gemaak word vanuit die teks. #2: B...
Afrikaans Spraakterapie Oordrag s klank Vakansie-tuisprogram
Die lang Desember-vakansie vereis dat terapeute 'n doelgerigte tuisprogram vir, onder andere, /s/ artikulasie-pasiënte verskaf. Hierdie almanak bevat oefeninge oor 'n tydperk van 5 weke. Daar is ook 'n instruksie-blad vir ouers/ versorgers. Dit is veral gemik op daardie kinders wat in oordrag-...