vakansie plekke

Collection by Veronica Naude

39 
Pins
Veronica Naude
The camping site (under the shadow of a old White Stinkwood tree) at Platbos Forest Retreat, Gansbaai, Western Cape, South Africa Built In Braai, Best Places To Camp, Camping Places, Forest Camp, Farm Stay, Natural Scenery, Weekends Away, Africa Travel, Campsite

The camping site (under the shadow of a 1000-year old White Stinkwood tree) at Platbos Forest Retreat, Gansbaai, Western Cape, South Africa

Dolphin Holiday Resort Ballito - Caravan Park, Campsite and Self Catering Accommodation Gallery Caravan Sites, Caravan Holiday, Kwazulu Natal, Vintage Caravans, Holiday Resort, North Coast, Outdoor Cooking, Campsite, South Africa

Gallery of Caravan Park Accommodation,KwaZulu-Natal North Coast,S.A.

Dolphin Holiday Resort Ballito - Caravan Park, Campsite and Self Catering Accommodation Gallery

EASTCO MAGALIESBURG VAKANSIEOORD Hierdie pragtige Vakansieoord is geleë in die Magaliesburg gebied in ‘n stil omgewing met `n oorvloed van bome, vloeiende grasperke en ‘n vreedsame agtergrond. Daar is ‘n lekker verhitte swembad en baie ander aktiwiteite om jou besig te hou. - Shopping Malls, Rest Of The World, Countries Of The World, Recreational Vehicles, South Africa, Om, Beautiful, Africa, World Countries

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

Shangrila-Innibos bied luukse kampeerplekke met private ablusies sowel as ‘n pragtige verskeidenheid selfsorg eenhede. Beslis die moeite werd om Shangrila-Innibos te besoek!!  20 Luukse kampplekke met privaat & semi-privaat ablusiegeriewe met ‘n kombuisie met opwasgeriewe. Elke kampplek het elektrisiteit en privaat bome en ‘n onderdak braai-area. Sommige van die kampplekke het ook privaat buitelug storte of boma’s.  Daar is ook 8 boskamp staanplekke beskikbaar. West Coast Road Trip, Camping Places, Africa Travel, Campsite, Outdoor Gear, South Africa, Tent, Breakfast Recipes, Camping

Shangrila Innibos (Hartbeespoortdam) - Lekker Kampplekke

Shangrila Innibos bied luukse kampeer plekke met private ablusie sowel as ‘n pragtige verskeidenheid selfsorg eenhede as jy nie wil kamp mie.

Berg & Rivier Plaas Retreat en Rivieroewer kampering bied ongerepte bosveldnatuur vir 4×4 boswaens en tente. Die kampplekke is almal privaat. Die kampplek bied baie aktiwiteite en ‘n salige rustigheid. Berg en Rivier bied ook ‘n tentkamp met safari tente en luukse lodge akkomodasie. South Africa, Gazebo, Safari, Camping, Outdoor Structures, Plants, Beautiful, Africa, Campsite

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

Shangrila-Innibos bied luukse kampeerplekke met private ablusies sowel as ‘n pragtige verskeidenheid selfsorg eenhede. Beslis die moeite werd om Shangrila-Innibos te besoek!!  20 Luukse kampplekke met privaat & semi-privaat ablusiegeriewe met ‘n kombuisie met opwasgeriewe. Elke kampplek het elektrisiteit en privaat bome en ‘n onderdak braai-area. Sommige van die kampplekke het ook privaat buitelug storte of boma’s.  Daar is ook 8 boskamp staanplekke beskikbaar. West Coast Road Trip, Camping Places, Africa Travel, Campsite, Outdoor Gear, South Africa, Tent, Breakfast Recipes, Camping

Shangrila Innibos (Hartbeespoortdam) - Lekker Kampplekke

Shangrila Innibos bied luukse kampeer plekke met private ablusie sowel as ‘n pragtige verskeidenheid selfsorg eenhede as jy nie wil kamp mie.

Bobbejaan’s Kloof Karavaan Park, dis hier waar die kranse en bosveld mekaar in vrede ontmoet. Hierdie kampplek is net buite Pretoria, naby Hartebeespoort Dam Pretoria, Outdoor Gear, South Africa, Followers, Tent, Southern, Boards, Outdoors, Camping

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

At Klein Paradys Caravan Park, Self-catering, Brits we offer you refreshment for soul and mind, far away from the hustle and bustle of the city! Outdoor Cooking, Campsite, Far Away, North West, Caravan, Places Ive Been, South Africa, Travelling, Park

Klein Paradys Caravan Park - Brits, Bojanala, North West.

At Klein Paradys Caravan Park, Self-catering, Brits we offer you refreshment for soul and mind, far away from the hustle and bustle of the city! Book today!

Slanghoek Mountin Resort is under construction Mountain Resort, Under Construction, Campsite, South Africa, Golf Courses, Country Roads, Adventure, Catering, Cape

Slanghoek Mountin Resort is under construction

Just another WordPress site

BASS LAKE LODGE - Pretoria Dit is geleë in die prentjiemooi Bobbejaansberg, ongeveer 30 minute noord-oos van Pretoria. Die karavaanpark, met ‘n uitsig oor ‘n pragtige dam, spreek van ‘n saligheid en plesier wat net die natuur kan bied. Bass Lake, Pretoria, Glamping, Golf Courses, River, Outdoor Ideas, Van, Vans, Rivers

Bass Lake Lodge (Pretoria) - Lekker Kampplekke

Bass Lake Lodge en die uitmuntende fasiliteite en dienste wat daarmee saamgaan, is waarlik ‘n Suid-Afrikaanse kampeerervaring soos min.

LIRACIA BOSKAMP | Lekker Kampplekke Camping Places, Pretoria, Campsite, Glamping, Meet, Words, Outdoor Decor, Modern, Camping

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

Hennops Pride Caravan Park in Gauteng, Pretoria offers caravanning, camping, Self catering, holiday and family accommodation Pretoria, Outdoor Cooking, Caravan, South Africa, Camping Site, Camper, Travelling, Pride, Southern

Hennops Pride Caravan Park - Gauteng, Pretoria, Accommodation, Caravanning, Camping

Hennops Pride Caravan Park in Gauteng, Pretoria offers caravanning, camping, Self catering, holiday and family accommodation

Leopard’s View is ‘n skrale Noord van Pretoria, hoog op die Bobbejaansberg geleë. Pretoria, South Africa, Van, Camping, Country, Outdoor Decor, Africa, Campsite, Rural Area

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

Hennop’s Pride is ‘n netjiese kampplek langs die Hennopsrivier.  Die kampplek is slegs 24km vanaf Pretora en 22km vanaf Hartbeespoortdam.  Daar is baie vir oud en jonk om te doen of om sommer net ‘n bietjie te rus in die natuur.  Die kampplekke het grasbedekking en genoeg skaduwee. Picnic Spot, Putt Putt, Outdoor Cooking, Dolores Park, Pride, Swimming, Caravan, Travelling, Om

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika