ń Ma se hand @amandavnwk love you mamma

n Ma se hand vee hare uit jou oë, trane van jou wang af en seer uit jou hart.

Gee my die regte klippe Here, om die Goliat in my lewe te oorwin. #gebed #Jesusmantras (Simone Trollip)

Gee my die regte klippe Here, om die Goliat in my lewe te oorwin.


More ideas
Pinterest
Search