Die Here kry jou uit jou moeilike situasie!

-Sometimes we are so spiritual that we forget common sense God blesses us with many things one of them common sense

- Ons leef in 'n gevalle wereld ons gaan dus probleme ervaar - Partykeer laat God dit toe - Dan leef ons naby aan Hom

If you serve & honour the Lord sunrise will break through the clouds  You are a day closer to your breakthrough!

- Wie moet jy vergewe? - Die punt v vergifnes is jou eie vryheid en herstel! - Daarna was daar verdubbeling en groei

- Die punt v vergifnes is jou eie vryheid en herstel! - Daarna was daar verdubbeling en groei

SELF & eie wil en begeertes bring dood -Daar woon niks goed is SELF nie -Waar is jy in beheer??

SELF & eie wil en begeertes bring dood -Daar woon niks goed is SELF nie -Waar is jy in beheer?

Geluk is nei om die Lotto te wen, nuwe huis, motor ens nie -Ware geluk is om JESUS TE KEN en HOM te leef & ervaar!

- To LIVE is CHRIST - To give and live "self" is death - Jesus moet sigbaar voelbaar hoorbaar wees!!

- To LIVE is CHRIST - To give and live "self" is death - Jesus moet sigbaar voelbaar hoorbaar wees!

- Hold fast to God & He will hold fast to you!

Die Here kry jou uit jou moeilike situasie!

Bid dat die Here Predikers op Sondae an instructed tongue sal gee so that they may know how to sustain the weary

- Bid asb vandag saam dat die Heilige Gees harte sal ontvanklik maak en sal oortuig dat JESUS die WEG & LEWE is!

-Ons probeer als uitreken en verstaan & maak onsself gespanne in die proses  -Vertrou HOM! -Hy sal sorg & vooorsien

- As hy Sy Seun gegee het hoe sal hy nie ook al die ander dinge gee wat ons nodig het nie!

- Die oomblik as ons BID hoor God - Die antwoord sien ons nie altyd dadelik nie - Maar Hy hoor en werk Solank....

- Die oomblik as ons BID hoor God - Die antwoord sien ons nie altyd dadelik nie - Maar Hy hoor en werk Solank.

-Ons is lief vir ons kinders -Dissiplineer van tyd tot tyd -So doen God met ons ook, maar konteks is altyd liefde!

-Jesus het begrip vir ons swakhede, Hy was self mens en verstaan ons worstelings en versoekings -Daarom kan Hy help!

- To live is Christ! - Do your best to find Him...

- To live is Christ!

Pinterest
Search