Sampioen-en-ham-quiche
Jy kan die koekmeelblom in dié resepmet glutenvryemeel vervang. Dit werk net so goed, en jy kan nie ’n verskil in smaak agterkom nie. As jy net gemengde sampioene vir die vulsel gebruik, is die quiche ook geskik vir vegetariërs. Dis nogal die moeite werd om ’n voedselverwerker te kry as jy dikwels quiche maak. Dis net soveel makliker om die kors te maak. Jy gooi al die korsbestanddele in die voedselverwerker en pols dit tot dit ’n deeg vorm. As jy nie ’n voedselverwerker gebruik nie, moet jy…
SARIE
Sarie
Nataniël se KOEKSTRUIF - Food Lovers Recipes
250 g mascarponekaas 2 eetlepels strooisuiker 2 eiers, geskei 1 eetlepel brandewyn 400 g pitlose rooidruiwe 250 g vars gemengde rooibessies 2 eetlepels soetwyn 2 koppies vanieljevla (gebruik n vla wat nie te soet is nie) 1 koppie amaretti-koekies, grofgebreek 1 koppie okkerneute, grofgebreek Klits mascarponekaas, strooisuiker en eiergele saam tot glad. Voeg brandewyn by …
Geroosterde hoender met olywe
Ep 1 - Sjampanje-Visbredie