beskuit

Collection by Violet

13 
Pins
Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so:  	 	Bestanddele: 	750 ml melk  	750 ml suiker 	500 g botter 	25 ml sout  	3.75kg meel 	3 pakkies kitsgis  	1 liter ...

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout 3.75kg meel 3 pakkies kitsgis 1 liter ...

Spogbeskuit

Maklik om te maak en baie lekker. Jy kan ook ’n koppie gekapte neute of sade waarvan jy hou saam met die klapper byvoeg. Veral sommeblomsaad is lekker in dié beskuit.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

RecipeView | Stork - Buttermilk Rusks

Buttermilk Rusks - Easter Recipe from I Love Baking SA

Keep your position as top baker among your friends and family with our latest recipes and baking tips.

MAKLIKE BESKUIT. Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik.

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

KARRINGMELKBESKUIT ~ tuisgebak...die beste ! Boerekos Resepte

KARRINGMELKBESKUIT – Boerekos – Kook met Nostalgie

KARRINGMELKBESKUIT Meng: 7 koppies koekmeel 6 teelepels bakpoeier 1 teelepel koeksoda 1 teelepel sout 1/2 teelepel kremetart Klits: 2 eiers 2 koppies karringmelk 1 koppie suiker 125 g gesmelte margarien Verhit oond tot 180 C Voeg al die bestanddele bymekaar Druk in plat bakplaat Bak vir halfuur en sny in blokkies. Draai beskuitjies om. Bak vir nog ‘n halfuur by 160 C Droog uit. >>>>foto: Selma Swarts

Quick and Easy Home-Made Rusks

Easy Rusk Recipe For True South Africans

An easy rusk recipe made with South African flair. Delicious, perfect with coffee and devine on its own. Here is a rusk recipe you can try at home.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Bran Rusks - Old Style & Favourite South-African Recipes

Bran-rusks SA Recipes | Old Style Recipes Bran-rusks

Favourite South African Recipes :: Bran-rusks