Coconut Clusters Bestanddele 125 ml melk (1/2 k) 125 ml kakao (1/2 k) 500 ml suiker (2 k) 125 ml margarien (1/2 k) 750 ml hawermout (3 k) 5 ml vanieljegeursel (1 t) 250 ml klapper (1 k) 'n handvol grondboontjies -...

Meng vlg bestandele saam:   1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak.  Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie.  Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Groot Verskeidenheid Soet en Sout Tert Doppies, met Vulsels - resepte vir net wat jou hart begeer.

Pizza Braaibroodjie - Pizza wat jy braai op die vuur soos ’n braaibroodjie? Ja, asseblief.

Pinterest
Search