kos

Collection by Lesley

15 
Pins
LEKKER SPINASIE IN DIE OOND Spinach Bake, Spinach Casserole, Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Baked Spinach Recipe, Creamed Spinach Frozen, Vegan Casserole

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Appetiser Recipes, Cake Recipes

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Breakfast And Brunch, Breakfast Muffins, Ma Baker, Kos

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Dishes, Food Dishes, Savoury Dishes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Kos

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Maalvleis-en-Bierpastei - Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Savoury Recipes, Cake Recipes, Kos

DEEGWIELE

DEEGWIELE 250 ml bruismeel sout 30 ml botter 80 ml melk ... 250 ml kaas gerasper 60 ml vars pietersielie 1 eier geklits ...

Die nederige frikkadel geniet nou die kollig in die koswêreld. Mince Recipes, Steak Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Meatball Bake, Curry Recipes, Chili Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Die beste frikkadelle

Die nederige frikkadel geniet nou die kollig in die koswêreld. Kom sit aan.

Sit hoender onder in ‘n kasserol Sny dik skywe uie bo-oor Maak sous van: kop tamatiesous kop bladjang kop wostersous 1 opgehoopte eetl bruin uiesop 3 eetl suiker Smeer die … South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Recipe Chicken, Kos

HOENDER (Rooi hoender)

Sit hoender onder in ‘n kasserol Sny dik skywe uie bo-oor Maak sous van: 1/2 kop tamatiesous 1/2 kop bladjang 1/4 kop wostersous 1 opgehoopte eetl bruin uiesop 3 eetl suiker Smeer die …

Jy het nodig: Ongeveer 1 Koolkop, Grof Gekerf 1 medium grootte ui, gekap 1 aartappel in plat ronde dik skywe gesny pakkie Spek in stukke “cocktail” kaasworsies Pakkie “Potato Bake… Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Braai Salads, Kos, Best Potato Salad Recipe, Baked Cabbage, South African Recipes, Savoury Baking

Romerige Gebakte Kool – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: Ongeveer 1 Koolkop, Grof Gekerf 1 medium grootte ui, gekap 1 aartappel in plat ronde dik skywe gesny pakkie Spek in stukke “cocktail” kaasworsies Pakkie “Potato Bake…

Pasta salad | Pastaslaai #Braai #Recipe Salad Dishes, Pasta Salad Recipes, Pasta Dishes, South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Braai Salads, Kos

Pastaslaai

6 porsies Bestanddele SLAAI bietjie olie 1 ui, fyn gekap knypie droë gemengde kruie 250

Batata harra – Spicy potato – Lebanese recipe – just Arabic food Kos, Mince Dishes, Food Dishes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Pasta Recipes, Yummy Recipes, Yummy Food

Eenbak geregte

EENPOT MAALVLEISGEREG MET CHAKALAKA EN BUTTERNUT Braai 2 uie gekap saam met 500gr maalvleis, sout en peper tot gaar in ‘n lekker groot. Gooi by : 1 blikkie Chakalaka met butternut/of chakalaka met …