Inspirerende Wyshede en Gedagtes

Collection by Lizette • Last updated 2 weeks ago

415 
Pins
 • 
32 
Followers

Die sterkste mense is nie hulle wat hulle krag voor ons ten toon stel nie, maar hulle wat die stryd voer waarvan ons niks weet nie en ook nie kan sien nie.

Van die mooiste plekke on te wees is in iemand se gedagtes, in hul gebede en in hul harte.

As jy alleen voel, sal ek jou skaduwee wees. As jy voel om te huil, sal ek jou skouer wees.As jy nie gelukkig is nie, sal ek jou glimlag wees. As jy my nodig het, sal ek altyd daar wees - Maria Els Labuschagne