Mandala Painting, Dot Painting, Mandala Art, Stone Painting, Gouache Painting, Mandala Rocks, Rock Art, Rock Crafts, Pebble Art

Bible Scripture Quotes, Scripture Pictures, Faith Quotes, Poem Quotes, Wisdom Quotes, Prayer Poems, Godly Relationship, Christian Living, Christian Quotes

Ek stuur vir jou 'n rosie met 'n warm beker koffie om jou dag op te helder. Hoop die dag begin baie goed in elke opsig en eindig sommer nog beter!

Glo dat God altyd in beheer is, hy is altyd met jou waar ookal j gaan

Ester is deur die Here gebruik op maniere wat almal se verwagtinge oortref het. Van 'n weeskind tot die redder van die Joodse volk.... Al wat dit van haar geverg het was bereidwilligheid. Nie eers dapperheid nie, want sy het in vrees geleef vir haar lewe. Die Here gee ons krag bo alle mate om Sy planne uit te voer wanneer ons bereid is om ons self op te offer vir Sy koninkryk. Dit kom nooit uit ons eie vermoëns nie. Hy eer en beloon ons gehoorsaamheid.

Goeie More, Afrikaans, Grandchildren, Worship, Verses, Everything, Little Children

Afrikaans Language, Funny Humor, South Africa, Jokes, Funny Pics, Laughter, Verses, African, Funny Pictures

Evening Greetings, Goeie More, Strong Quotes, Afrikaans, Positive Thoughts, Scripture Verses, Scriptures, Bible, Humor Quotes

Evening Greetings, Wild Quotes, Goeie More, Goeie Nag, Afrikaanse Quotes, Morning Quotes, Mornings, Strong Quotes, Scripture Verses

Christmas Quotes, Christmas Holidays, Afrikaans, Prayers, Verses, Birthdays, Bible, Christmas Vacation, Biblia

Prayer Board, Afrikaans, Special Quotes, Prayers, Christianity, Worship, Religion, Verses, Lisa

Mense sê soms hulle is bly die Here oordeel nie die uiterlike nie, maar wat in die hart angaan. Dit is meeste van die tyd 'n erger maatstaf. Hy sien wat niemand anders sien nie en toets wat in jou gedagtes en emosies aangaan. Daardie rou, rowwe jy wat nêrens kan wegkruip nie. Die mens wat tantrums gooi; wat in sy hart moord pleeg; wat oordeel; wat haat; wat vloek en skree wanneer geen mens in die omtrek is nie.

Pinterest
Search