bykos

Collection by Adri

35 
Pins
Leftover Mashed Potato Puffs_ Ingredients: 2 eggs cup sour cream, plus more for serving 1 heaping cup shredded sharp cheddar cheese 2 tablespoons grated Parmesan 2 tablespoons chopped chives salt and black pepper, to taste 3 cups mashed potatoes Potato Dishes, Food Dishes, Side Dishes, Main Dishes, Potato Bar, Potato Snacks, Tapas Dishes, Pampered Chef Recipes, Cooking Recipes

POTATO PUFFS

Ingredients: 3 cups of mashed potatoes 2 eggs 1/3 cup sour cream (optional extra for serving) 1 heaping cup shredded sharp cheddar cheese 2 tablespoons grated Parmesan 2 tablespoons chopped chives or parsley Salt and black pepper, to taste Directions: 1 – Preheat oven

Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Savoury Baking, Baking Breads, Delicious Sandwiches, Bread And Pastries, Savory Snacks

Braaibolletjies met roomsous en kaas

Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie.

Dit begin mos nou lekker koud raak, so probeer gerus dié watertand Winter Braaitert! South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pastry Recipes, Cheap Meals, Easy Meals, Good Food, Yummy Food

Welcome to whatsfordinner!

Whatsfordinner has everything that foodies are looking for. Find easy and cheap recipes, food for every occasion ... Start cooking now!

Melkkos : Genoeg vir 4 Bestanddele: 170 g koekmeel 1 ml sout 40 g koue Clover Mooi River botter, in blokkies gesny 1 liter Clover Mmmilk 1 kaneelstokkie 1 lourierblaar kaneelsuiker Metode: Meng die meel en sout saam en vryf die botterblokkies met die South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Graham, Milk Tart, Recipe Mix, Pancakes And Waffles, Sweet Tarts

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG

Melkkos Lekkerte. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/melkkos-resepte.html Gerrie Harmse Bestanddele: blik kondensmelk 2 koppies water 1 liter melk 1 koppie meel 125 ml botter bietjie sout So gemaak: Meng die kondensmelk, water en melk saam in 'n kastrol. Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie. Vryf die botter in die meel in, sodat dit soos krummels lyk. Voeg die sout by. Wanneer die melk mengsel warm is, word die meelmengsel bygevoeg, en geroer totdat…

Bacon and cheese bread Braai Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Veg Recipes, Yummy Recipes, Bacon Dishes, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Savoury Recipes

Kaas en Bacon Gereg

Oond 180 gr C. Roer al die bestandele saam in bak: 1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 2 eiers en 2 k melk, saam geklits. Skep in gesmeerde oondbak. Sprinkel bietjie paparika oor. Bak 40 minute tot goudbruin. Be