Onion, Bacon and Spinach Tart

Onion, Bacon and Spinach Tart

Meng vlg bestandele saam:   1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak.  Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie.  Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf...

Hoenderpastei, Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit

RSG - vinnige yskastert.Idealmelk, jellie, blikkie grenadellapulp op tennisbeskuitjiekors

Resep wat ek by vriendin gekry het - lekkerste tert wat ek ooit geeet het 60ml Kakao. 125ml kookwater. 3 Eiers. 220ml Suiker. 60ml Olie . 250ml Koekmeel. 10ml Bakpoeier. 2ml Sout. STROOP 200ml Suiker. 250ml Water. 60ml Amarula. 1 Blikkie karamel kondensmelk. Styf geklopte Room & Flake Beslag: Meng kakao met kookwater laat…

Pinterest
Search