When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

HT graad 1

Collection by Ella van Deventer

18 
Pins
Dinosaur Preschool Math and Literacy No Prep worksheets and activities. A page from the unit: pre-writing tracing practice. Dinosaur Preschool Math and Literacy No Prep worksheets and activities. A page from the unit: pre-writing tracing practice. Dinosaurs Preschool, Dinosaur Activities, Preschool Writing, Preschool Lessons, Preschool Classroom, Preschool Worksheets, Preschool Learning, Preschool Crafts, Dinosaur Worksheets

Dinosaur Preschool No Prep Worksheets & Activities Distance Learning

Dinosaur Preschool No Prep Worksheets & Activities Distance Learning*** US and AUS spelling included ***About this book:This book contains a collection of worksheets, suitable for use with children in Preschool, Pre-Kindergarten, Transitional Kindergarten and Kindergarten (Prep).Directions for u...

Juffrou 911 2nd Grade Reading Worksheets, School Worksheets, Phonics Worksheets, Afrikaans Language, Teaching Aids, Cvc Words, Word Families, Preschool Learning, Kids Education

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? - Afrikaans.com

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben Teaching Skills, Teaching Aids, Teaching Reading, First Grade Math Worksheets, Phonics Worksheets, Kindergarten Worksheets, Free Printable Alphabet Worksheets, Afrikaans Language, Learn English Grammar

Begripstoetse - Juffrou 911

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben

KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables, S Pre K Math Worksheets, Alphabet Writing Worksheets, Alphabet Writing Practice, Writing Practice Worksheets, Teaching Letters, Alphabet For Kids, Free Printable Worksheets, Free Printables, Printable Numbers

S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama

Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, T vir Tas Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Free Printables, Tracing Worksheets, Preschool Ideas, Afrikaans Language, Teaching Posters

T vir Tas Afrikaans Alfabet Werkskaart en Kleimat • KraftiMama

Hiermee T vir Tas. Soos gewoonlik, deel asb op sosiale media om hierdie blad verniet te hou, dankie en geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie […]

Right here a portion of my easiest practices. Teaching a new language can be satisfying and remarkable. Grade R Worksheets, Reading Worksheets, Rhyming Activities, Preschool Learning Activities, Speech And Language, Speech Language Pathology, 2nd Grade Spelling Words, Learn Cantonese, Afrikaans Language

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 1 Werkkaarte & Flitskaarte

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroeë klaarmakers!

Kraftimama Free Printables, Uitdrukke Verniet, A Apie Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Classroom Activities, Kids Learning, Grade R Worksheets, Phonics Worksheets, Worksheets For Kids, Teaching The Alphabet

Goed dan, A is nou maar vir Appel • KraftiMama

Ek het lank vasgeskop teen A is vir Appel omdat almal dit so doen en ek wou myne anders hê, maar lyk my ek kan dit nie vryspring nie! My goeie vriendin Corlien, ‘n onderwyseres en eienaar van Oogappeltjies wat ook onlangs ‘n Tuisskool Mamma geword het, het my mooi gehelp met die klanke, en die […]

Leer & speel kaarte Preschool Cutting Practice, Preschool Lesson Plans, Preschool Learning, Preschool Activities, Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Afrikaans Language, Handwriting Practice Sheets, Phonics Song

Baby & Toddler (0-2 years) | Parent24

Your baby has arrived. Get baby advice on everything from newborns, baby routine, sleep, breastfeeding, starting solids, milestones, games, development & more.

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3 Afrikaans Language, Homeschool Worksheets, Classroom Expectations, Rhymes Songs, Free Preschool, Letter Recognition, Home Schooling, Pre School, Teaching Kids

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading → Quotes Dream, Life Quotes Love, Wisdom Quotes, Quotes Quotes, Robert Kiyosaki, Free Preschool, Preschool Worksheets, Tony Robbins, Afrikaans Language

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

Omvattend Afrikaanse taalprogram vir Graad Een Teachers Aide, School Resources, School Organization, Homeschool Curriculum, Afrikaans, Pre School, Grade 1, Preschool Activities, Worksheets

Omvattend Afrikaanse taalprogram vir Graad Een

Omvattende Afrikaanse taal program, leer Afrikaans deur letterkunde

Volg die skakel vir meer inligting. Home Activities, Alphabet Activities, Animal Worksheets, Afrikaans, School Projects, Clip Art, Teen, Classroom, Printables

onthou b en d

Vorm die "als reg" ("okay") teken met die vingers en sit die hande voor jou neer...of druk die gebalde vuiste teen mekaar. Wat hoor jy eerste? b. b staan eerste. Wat hoor jy laaste? d. d staan laaste. Naamkaartjies Deskplates b en d tafelblad b-en-d Druk b-en-d uit. Trek die b in blou na of skeur-en-plak stukkies…