South African recipes

Collection by Crystal van der Ross

8 
Pins
Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek…

Knars Choc-Kits Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek…

Variety of South African old fashioned biscuit recipes

KOEKIES

Aarbeikonfyt-vensterkoekies Een van my gunsteling-koekies is Jolly Jammers. Dis maklik om te maak en proe nes dié wat ek as kind geëet het. (sowat 20 koekies) 400 g botter 200 g (385 ml)...

Grenadellakoek. Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur. Hierdie resep kom van Marinda Steyn van Durban. Haar familie geniet dit baie. Lewer 1 groot koek Bestanddele: Koek 4 ekstragroot eiers, geskei 250 ml (1 k) strooisuiker 125 ml (½ k) olie 125 ml (½ k) warm water 220 g (2 x 110 g-blikkies) grenadellamoes 2,5 ml (½ t) grenadellageursel 560 ml (2¼ k) koekmeel 15 ml (1 e) bakpoeier knippie sout Versiersel 500 g (1 klein pakkie) versiersuiker, gesif 125 g (½ blok) sagte botter ongeveer 60 ml…

[Resep] Grenadellakoek | Maroela Media

Hierdie resep kom van Marinda Steyn van Durban. Haar familie geniet dit baie.

Vyf vinnige yskasterte

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.