Sou beter gewees het as die hele ding in Afrikaans was... maar mens kan ook nie als kry nie

100 Afrikaanse Boeke om te lees |  Die storie van Raka, as ek reg onthou, gaan oor reaksie op verandering, of dan meer spesifiek, die gewoond raak aan die vreemde en aanvanklik onaanvaarbare. Raka maak sy intog met ’n vreemde dans uit sy land en lê dan sy geskenke voor die vroue neer: ‘n jong bokkie en vrugte en neute en soet riet. Die vroue laat lê die geskenke en keer terug na hulle kraal, maar binne-in hulle roer ‘n vreemde begeerte en lus… Die volgende dag het die kinders hom gewaar.

100 Afrikaanse Boeke om te lees | Dis ek, Anna is 'n gefiksionaliseerde outo-biografiese roman, probleemboek en traumaverhaal geskryf deur Anchien Troskie, onder die skuilnaam Elbie Lötter. Die boek handel oor die seksuele molestering van Anna Bruwer deur haar stiefpa oor agt jaar, wat 'n sinspeling is op Troskie se pynlike grootwordjare en swye. Die fiktiewe Anna is in hierdie boek in 1968 gebore. Op 34-jarige ouderdom het Troskie besluit om haar storie neer te pen.

Nou 'n fliek (2013)

Nou 'n fliek (2013)

'n Classic cover - dit herinner aan 'n oom wat voor jou sit in die kerk.

Boereoorlogstories 2: Verhale van die oorlog van 1899-1902 Jeanette Ferreira

Pinterest
Search