Afrikaans

Collection by SvdBergh

90 
Pins
God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou. Uplifting Christian Quotes, Uplifting Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Beautiful Quotes Inspirational, Bible Emergency Numbers, Scripture Signs, Afrikaanse Quotes, Jesus Prayer

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Liewe Heer, sal U asseblief in U grootheid elke hartseer siel saggies teen U bors vashoud, en met U liefde troos. Faith Prayer, My Prayer, Prayer Quotes, Bible Quotes, Qoutes, I Love You God, Powerful Scriptures, Messages For Friends, Afrikaanse Quotes

Liewe Heer, sal U asseblief in U grootheid elke hartseer siel saggies teen U bors vashoud, en met U liefde troos.

Winderige lente | Petra Müller | Het jy nie ook sulke verflenterde dae lief nie wat oorloop van stilte en die ruik van wit koejawels? Afrikaanse Quotes, Beyond Words, Word Up, Beautiful Words, Best Quotes, Poetry, Wisdom, Positivity, Thoughts

Winderige lente | Petra Müller | Het jy nie ook sulke verflenterde dae lief nie wat oorloop van stilte en die ruik van wit koejawels?

Jesus het elke oggend van Sy lewe wakker geword met die wete dat Hy vir jou gaan sterf en het Sy lewe geleef asof jou vryheid daarvan afhang.Hy kon enige dag besluit die vooruitsig is vir Hom te swaar maar het besluit uitstel of afstel is nie 'n opsie nie. Onthou dit wanneer jy weer iets moet doen of deurgaan wat ondraaglik voel. Hy weet hoe jy voel! Praat met Hom daaroor... Prayer Verses, Scripture Quotes, Bible Verses, Counselling Training, Motivational Quotes, Inspirational Quotes, Afrikaans Quotes, Special Words, Dear Lord

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!