Dit is ’n basiese witbroodresep dié en sy geheim is om die deeg baie goed in ’n broodmenger of...

Resep vir braai kaas broodjies N pak winkel vetkoek deeg 2 x patato bake pakkies ek koop verskillende geure en meng die twee saam 250ml room 250ml melk En kaas Vat die deeg en rol hulle balletjies uit pak so 2-3cm uitmekaar uit in n diep oond pan. Maak jou patato bake, room en melk aan en gooi oor die deeg balletjies, rasper kaas bo oor en bak teen so 150grade 15-20 min loer maar kort kort of hy gaar is baie baie lekker die patato bake mix maak n lekker room sousie aan die onderkant~pancak

Ouma Anna se kookmelkkoekies. Foto: Henk Hatting

Vetkoek resep♡Hierdie resep werk! Gee jou deeg net 'n goeie "stretch" as jy nie 'n mixer het nie. Ek het omtrent 12 groterige vetkoeke uitgekry.

Pinterest
Search