TobyMac speak life

Reminder: God loves you and He has your life under control. You don't have to worry about your future. You don't have to be anxious about today. In a world of chaos and uncertainty let Him be your anchor and your peace. In a world of pain and brokenness l

Daar is soms mense in jou lewe wat regtig aangenaam is en baie mense kom met hulle oor die weg.... maar dit gebeur ook dat daardie einste mense nie noodwendig goed is vir jou nie. Aanhouende teleurstelling en hartseer is nie die Here se doel vir vriendskappe nie. Draai om en stap weg met waardigheid en vra Jesus om albei van julle se harte te genees.

Daar is soms mense in jou lewe wat regtig aangenaam is en baie mense kom met…

Afrikaans, Om, Prayers, Wall, Spiritual, Inspirational Quotes, Sayings

Meeste mense gaan deur iets in hul lewe, wat hulle in so 'n mate verander dat hulle nooit weer kan terugkeer na die persoon wie hulle eens was nie. en dit is nie altyd 'n slegte ding nie...

Meeste mense gaan deur iets in hul lewe, wat hulle in so 'n mate verander dat hulle nooit weer kan terugkeer na die persoon wie hulle eens was nie. en dit is nie altyd 'n slegte ding nie.

Hoe meer jou kennis van God is, hoe minder sal jy vrees. - Jennifer Schade Thorn  https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2017/03/24/nie-nodig-om-te-vrees-nie/

Hoe meer jou kennis van God is, hoe minder sal jy vrees.

Heilige Gees, lei my asseblief om nooit te besig te wees om God se seëninge raak te sien of om Sy stem te hoor nie.

Heilige Gees, lei my asseblief om nooit te besig te wees om God se seëninge raak te sien of om Sy stem te hoor nie.

Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry,want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.” Matteus 18:19-20

Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry,want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.

Onthou, die Here verander nie. Sy karakter, goedheid, oordeel, liefde en genade bly konstant dieselfde. Jy kan Hom nie omkoop met gedrag nie en Hy duld ook nie kompromie nie.

Onthou, die Here verander nie.

Ek weet dat ek aan die einde van my lewe voor U moet staan om verantwoording te doen vir alles wat ek voor die ewigheid aangevang het. Ek besef elke dag ek het U meer nodig as die dag te vore want my wil is selfsugtig; my emosies eensydig en my gedagtes baie ver van edel af. Help my asseblief om my gevoelens en gedagtes by U te toets  voor ek op hulle reageer veral wanneer mense se aksies en woorde my onderkry.

God se tydsberekening is perfek. Nooit té vroeg nie, nooit té laat nie. Dit neem 'n bietjie geduld en baie geloof. Maar dit is altyd die wag werd.

God se tydsberekening is perfek. Dit neem 'n bietjie geduld en baie geloof. Maar dit is altyd die wag werd.

More ideas
Pinterest
Search