Poeding

Collection by VALENCIA GELDENHUYS

7 
Pins
Blits Poeding Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruismeel, kwart t sout, 1 t fyn gemmer en 2 t asyn in bak. Strooi 1 k bruin suiker bo-oor deeg en dan 3 k kookwater. Bak 30-35 minute tot goudbruin en gaar. Poeding maak ‘n dik sous onder in bak. Bedien met roomys of vla.

Blits Poeding

Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis…

No koesisters this morning so we made  ‪#‎ capemalay‬  bollas. Here's the recipe... Bollas Makes approximately 40 bollas Ingredient...

Cape Malay Bollas

No koesisters this morning so we made ‪#‎ capemalay‬ bollas. Here's the recipe... Bollas Makes approximately 40 bollas Ingredient...

Traditional South African recipe for Caramel Apple Tart – serve hot or cold with custard or ice cream Ingredients Tart: 2 tablespoons (30 ml) melted butter 3/4 cup (180 ml) […]

Traditional South African recipe for Caramel Apple Tart – serve hot or cold with custard or ice cream Ingredients Tart: 2 tablespoons (30 ml) melted butter 3/4 cup (180 ml) […]

Opregte Malva Poeding | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Opregte Malva Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek sien baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie kan mens dit nie Malva poeding noem nie. Sonder die Brandewyn is dit “…

Dadel-en-gemmerpoeding met toffiesous

Dadel-en-gemmerpoeding met toffiesous

Klam, ryk en dekadent... Sit warm voor met vla of roomys.

Tradisioneel – Page 4 – Boerekos – Kook met Nostalgie

FYNPROEWERS KONINGSKOS. 1 haas 750ml rooi wyn 50g varkvet 2 uie 12.5ml mielieblom 50ml ...