Beskuit / Rusks

Collection by Val Cook

15 
Pins
Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

.: The Banting Chef :.

.: The Banting Chef :.

The Banting Chef

‘I love these in the morning on the deck with a cup of coffee,’ Bob Skinstad – Sports Broadcaster and former International Rugby captain.

Health rusks

‘I love these in the morning on the deck with a cup of coffee,’ Bob Skinstad – Sports Broadcaster and former International Rugby captain.

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT Lekkerste Beskuit Boerekos Resepte

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT – Boerekos – Kook met Nostalgie

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT Lekkerste Beskuit Boerekos Resepte

Muesli rusks made with buttermilk and free-range eggs

Muesli rusks made with buttermilk and free-range eggs

Knars Gesondheid Beskuit   Boerekos Resepte

Knars Gesondheid Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: 1 Kg Volkoringmeel 250 ml Klapper 200 ml Pitlose Rosyne 55 ml Bakpoeier 500 ml Suiker 250 ml Sonneblomolie 500 ml Koekmeel 500 ml Fyngedrukte Graanvlokkies 125 ml Sonneblomsaad 10 ml …

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit  Kannie ophou eet nie!  Bestanddele  1 kg bruismeel  5 koppies semel / All-bran  400 ml suiker  2 tl bakpo...

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout 500g margarien Stork Bake 3 jumbo eiers 500 ml karringmelk 125 ml kookolie Hoe maak mens Meng al die droe bestanddele Smelt margarien Meng in droe bestanddele Klits eiers Gooi karringmelk daarin Gooi olie dan daarin Meng (Droe+Margarien) + (Nat) Spuit / smeer oondpan Bak in 180 grade oond vir +- 20 minute Laat droog in…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: MUESLI BESKUIT

MUESLI BESKUIT

Muesli beskuit. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/muesli-beskuit.html Marlene Minderon 500g botter 500ml karringmelk 2 eiers 1 kg bruismeel 15ml bakpoeier 1/2 t sout 200ml bruinsuiker 375ml muesli 250ml hawermout 125ml sonneblom saad Metode Voorverhit oond na 180 grade. Smeer 2 oondpanne of spuit met spray en cook. Klits gesmelte botter karringmelk en ers saam. Sif bruismeel sout bakpoeier saam en roer bruinsuiker muesli en hawermout en sonneblom saad by meelmegsel…

Muesli-beskuit

Muesli-beskuit

Gebruik 'n broodpan van sowat 18 cm x 8 cm. Ek sny gewoonlik my beskuit in stukke – dis net makliker

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: MUESLI BESKUIT

MUESLI BESKUIT

Muesli beskuit. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/muesli-beskuit.html Marlene Minderon 500g botter 500ml karringmelk 2 eiers 1 kg bruismeel 15ml bakpoeier 1/2 t sout 200ml bruinsuiker 375ml muesli 250ml hawermout 125ml sonneblom saad Metode Voorverhit oond na 180 grade. Smeer 2 oondpanne of spuit met spray en cook. Klits gesmelte botter karringmelk en ers saam. Sif bruismeel sout bakpoeier saam en roer bruinsuiker muesli en hawermout en sonneblom saad by meelmegsel…

Diabeetbeskuit

Diabeetbeskuit

Dié lae-GI-beskuit word gemaak soos biscotti en is ideaal vir diabete. Onthou net, dis nie so bros soos gewone beskuit nie en moet goed in jou koffie of tee geweek word.