Afrikaans quotes

Collection by Farida • Last updated 9 weeks ago

229 
Pins

Jy kan liefde vermenigvuldig deur dit uit te deel

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

My gebed vir jou:

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Op watter pad bevind jy jou?

Vandag, oppad terug vanaf Pretoria, het ek tyd gehad om die natuur en omgewing met rustigheid te waardeer. Aan beide kante van die teerpad het plase, ‘n kwekery en verskeie gaste huise my uitsig versier, elkeen het kenmerkende eienskappe wat by dra tot die mooi van dié bepaalde deel van die Ooste. Gewoonlik, in ons haas, flits dit verby maar vandag kon ek die landskap geniet, skakerings van groen en bruin het my oral begroet en elkeen het ‘n ander emosie uitgelok maar die meeste van die tyd…

Lekker slaap

Ek stuur gereeld boodskappies vir my mense en ek plaas hier ‘n paar goeie nag boodskappies om met jou geliefdes te deel.

Aanhalings

Loer onder in die galery vir die aanhalings