Ek glo als gebeur met tyd - in tyd.. Ek glo mense wat in jou lewe wil wees - sal daar wees... maak nie saak wat nie... Glo in die mooi van elke mens in jou lewe... Onthou hulle is daar vir 'n rede en jy het ook 'n doel in hulle lewe!! Glo in liefde, vrede, geluk, familie & vriendskap!
Women's Ministry, Afrikaans, Hoop, Lisa, Bible, Biblia, Hula Hoop, Books Of Bible, The Bible