Cookies

Collection by Ursh NC2

8 
Pins
 • 
12 
Followers
Ursh NC2
GOING LOCAL: Traditional #hertzoggies pack a fruity punch! Plus, they're a truly South African sweet treat. #dailydish #picknpay #freshliving

GOING LOCAL: Traditional #hertzoggies pack a fruity punch! Plus, they're a truly South African sweet treat. #dailydish #picknpay #freshliving

gemmerkoekies_barsies

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Maak ’n heerlike pampoenkoekies vir Sondagmiddagete. Dis iets waarmee groot en klein kan help.Bestanddele500 ml (2 k) pampoen, fyn gemaak(boerpampoen)250 ml (1 k) koekmeel5 ml (1 t) bakpoeierknypie sout2 eiersgenoeg olie vir vlakvetbraai125 ml (½ k) kaneelsuikerMetode Meng pampoen, koekmeel, bakpoeier en sout. Klits eiers en meng by pampoenmengsel. Dis ’n redelike slap deeg. Verhit genoeg olie in braaipan en braai lepels vol beslag aan albei kante tot goudbruin. Plaas op kombuispapier om ...

Pampoenkoekies

Maak ’n heerlike pampoenkoekies vir Sondagmiddagete. Dis iets waarmee groot en klein kan help. Bestanddele