Afrikaans vir kinders

Collection by Phillesia Meintjes • Last updated 3 days ago

19 
Pins
Phillesia Meintjes
  Preschool Writing, Math Literacy, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Reading Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 1 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Eenvoudige begripslees stories met eenvoudige vragies wat leerder mondeliks of skriftelik kan beantwoord. Stories ingesluit: Jos; Somme; Sus se mus; Die slang; Fiks; Die hen; Nakkie die nar; Die blompot; Bennie; San se kat; Ben die hond; Pieter en Katrien; Tombo; Ouboet trou; Visvang; Jaffie die hond. Stories & vrae kan gelamineer word vir hergebruik.

  Preschool Homework, Preschool Journals, Quotes Dream, Life Quotes Love, 1st Grade Math Worksheets, Preschool Worksheets, Robert Kiyosaki, Afrikaans Language, Tony Robbins

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 3 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Skrywer: Kobie Kleynhans Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die…

Eendjies, eendjies stap in & ry Preschool Learning, Classroom Activities, Book Activities, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Napoleon Hill, Grade R Worksheets, Afrikaans Language

Eendjies, eendjies stap in 'n ry | Afrikaanse liedjies en rympies - WideAwakeParent - PickPin

Eendjies, eendjies stap in 'n ry | Afrikaanse liedjies en rympies Eendjies, eendjies stap in …

  Teaching Emotions, Teaching Phonics, Teaching Aids, Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, 2nd Grade Spelling Words, Afrikaans Language, Sight Words, School Projects

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Skrywer: Kobie Kleynhans Taak 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taak 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou, ui, eu, aai, ooi Woorde Taak 3: Inhoud Leeskaart…

  Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Learning Activities, Kids Learning, Robert Kiyosaki, Napoleon Hill, Grade R Worksheets, Afrikaans Language, Tony Robbins

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 3 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Skrywer: Kobie Kleynhans Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die…

  Grade R Worksheets, Worksheets For Kids, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Napoleon Hill, Tony Robbins, Afrikaans Language, Routine Chart

Diftonge Boek 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Diftonge Boek 1 [PDF] Sluit A4 Klank leeskaart in. - 40 Bladsye Diftonge :ie, oe, ou, ui, eu, ei Lees die woorde Omkring die klanke in elke woord Skryf die woord vir die prent Lees die rymwoorde in elke huisie Bou die woorde Soek die woorde in die blokraaisel Gebruik die woorde om die sinne te voltooi en teken ‘n prentjie van die sin Kleur die klanke wat dieselfde is in Sorteer die woorde Skryf jou eie woorde met die klanke en teken ‘n…