Recipe of the Week: Bobotie (South Africa)
Ouma Hannie se melkpoeding
Aletta Lintvelt se ouma Hannie het altyd dié fluweelsagte poeding gemaak, en vandag nog is dit een van haar familie se gunstelinge. Dit is lekker warm óf koud.
Grenadellatert met vyf bestanddele
Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.
Ystervarkies (South African lamingtons)
Ystervarkies (South African lamingtons)
Die beste frikkadelle
Die nederige frikkadel geniet nou die kollig in die koswêreld. Kom sit aan.
Ham En Kaas Souttert - South African Recipe Showcasing Humble Boerekos
Souttert is traditional South African boerekos enjoyed by the Afrikaans community. Ham and cheese are used as a filling in this sout tert recipe but you can play with different ingredients.
Resep: Pannekoek | Maroela Media
Maak nie saak of dit winter is of nie, pannekoek is altyd ʼn goeie idee!
Mareli se vinnige korslose melktert
Ons vier nasionale melktertdag! Bak hierdie heerlike (en maklike) melktert
Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous
Ek het nogal lekker gespeel met dié resep. Dit het nie ’n tradisionele quiche-kors nie – die maalvleis vorm die kors! Dis een van daardie regte staatmaker-geregte: vinnig om te maak, vries lekker en proe hemels. As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.