Sprokie | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander. Befok. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Gaan kak! Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Slet. Bliksem. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man. Baas.

O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles

afrikaans

As ek oud word, wil ek oud wees . ’n landkaart wil ek wees waarop jy my lewe kan lees

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit ni...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Tyd is gratis, maar dit is…

Ek is soos nat wasgoed. Min gespin!

dink ons moet so houding begin kry wat se jy mater?

Weet nie waarvandaan hierdie kom nie ... maar mooi in elk geval.

Op die agterstoep van my brein word ek dronk aan iets soos jy

Gebroke hart | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles |  Ek was vir 'n rukkie, ook 'n bietjie lief vir jou. Uitbesem. Balstoot. Tantaus. Croesus. Sukkelveld. Drekgogga. Kroostrooster. Sjielings. Fielekondem. Ringeloor. Eenspaierig. Quisling. Gangsgoddelike. Poppelaan. Geharwar. Kunskafee. Hanskakie. Plankekoors. Frielies. Oorloghond. Herderstaf. Ommer. Immer-nimmerland. Kieliepoot. Nabedientjie. Jenewerboom. Uit hoop leef ons voort. Joala. God.

Ek was vir 'n rukkie ook baie lief vir jou

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer." VANNAG deur Elmarie van Schalkwyk #afrikaans

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer.

Ek voel soos 'n onderwyser wat hul werk verloor het. I don't give a vak.

Ek voel soos 'n onderwyser wat hul werk verloor het. I don't give a vak.


More ideas
Pinterest
Search