Huis

Collection by Truida

7 
Pins
Een ontwerpdetail wat dié huiseienaar baie na aan die hart lê, is die buitetrappe waar die. Decor, Shabby Chic Decor, House, Interior Decorating, Home, Outdoor Rooms, Room Interior, Beautiful Homes, Colorful Decor

’n Kleurvolle gesinswoning in Irene

’n Huis gaan nie oor die materiële dinge wat jy bymekaarmaak nie, maar oor die lewe daaragter. Dit moet die huismense se persoonlikheid weerspieël, sê Eunice Swanepoel van Irene.

  Decor, Furniture, House, Linen Closet, Home, Kitchen Cabinets, Cabinet, Corner Desk, Wall

’n Hele huis opgeknap, sonder om uit te breek

Tuis

’n Franse toevlugsoord in die Boland Decor, Home And Garden, Room, Interior, French Country Decorating, Home, Table Settings, House Styles, Interior Design

’n Franse toevlugsoord in die Boland

As jy moeg word vir die lewe in die stad ... vat die pad en skep vir jou ’n Franse toevlugsoord.

  Decor, Outdoor Decor, Home Decor, House

’n Informele kuier-huis in die hartjie van Kaapstad

Tuis

By Simone Borcherding stylist Decor, Furniture, Room, House, Room Interior, Loft Bed, Beautiful Homes, Purple Walls, Home Decor

’n Huis propvol persoonlikheid en kleur

’n Gesoute binneontwerper wys hoe om ’n huis propvol persoonlikheid en kleur te skep – al is jou plek hoe klein.

’n Ekovriendelike huis in ’n sielvolle Karoo-vallei

’n Ekovriendelike huis in ’n sielvolle Karoo-vallei

Hierdie jong gesin het ’n ekovriendelike huis in ’n sielvolle Karoo-vallei gebou waar hulle van die gejaag kan ontsnap en die natuur kan geniet.