Nutty wheat beskuit
Quick and easy mosbolletjies
Maryna Charol Gouws Quick and easy mosbolletjies Makes: 120 rusks when dried Preparation time: 2-3½ hours (including rising time...
KARRINGMELK BESKUIT
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…
BESKUIT
ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...