Tarts

Collection by Trudie Du Plessis

10 
Pins
 • 
49 
Followers
Trudie Du Plessis
Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou.  Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b...

Kerskoek - Stap vir stap

Kerskoek: Stap vir stap

Hier is ’n onfeilbare vrugtekoekresep uit ons toetskombuis, wat wys hoe om dit in ses maklike stappe te bak. As jy nog nooit self ’n Kerskoek gebak het nie, kan jy gerus dié maklike een probeer.