Africa in Words wall sticker - Vinyl Art SA

Jesus is missing there! Africa in Words wall sticker - Vinyl Art SA

South Africa.

Eg Afrikaans/ afrikaanse woorde/ Net Afrikaans/ Lekker

“My beminde” Papier Plekmatjies (24 Blaaie) | afrikana

“My beminde” Papier Plekmatjies Blaaie)

Sign I love

Die lewe is te kort om nie so te leef nie♡

Leef voluit! - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Afrikaans #Rules2LiveBy

Hardloop kaalvoet, ry fiets, slaan ’n ses, klim boom .

Riana Ferreira se mooigoeters

Riana Ferreira se mooigoeters

South Afican mountain song - Al lê die berge nog so blou!

Haar woorde sal ek steeds onthou - Al lê die berge nog so blou!

Hehehe,

Afrikaans - translation: "Weather prediction: If the rock moves - there is wind. If the rock is wet - it has rained. If the rock is white - it has snowed. If the rock is not visible - it is night. If the rock is gone - it has been stolen.

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink 2008:277):  My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!  As ek ’n stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of knak, breek uit die klein sproeireën wat geurend om my hand uitsak,  die boorde weer van Swartfoloos en met nartjies om my heen weet ek hoe dat ’n vrou kan troos.  O my nooi is in ’n nartjie,  my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink

Afrikaans

Afrikaans


More ideas
Pinterest
Search