MELKTERT ~ Die lekkerste melktert wat jy ooit gaan bak !!

Rich pudding inside of a soft, tart-like desert is perhaps one of South Africa's better know deserts: melktert. Dutch for milk tart, it is a delicacy and is definitely a dish that I'd love to try!

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous | SARIE | Beef with cheese #quiche with tomato and onion sauce

As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

Micky Hoyle//Pampoenkoekies deur Barbara Joubert

Pumpkin fitters sprinkled with cinnamon sugar give milk tart a fair go as ''the most typical'' South African pudding - courtesy Micky Hoyle

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie!

Rugby-ontbyt! Biltong-en-cheddarkaas-quiche

Biltong-en-cheddarkaas-quiche, Biltong en rugby is mos beste maats. Hierdie quiche sal ’n gunsteling word.

Malvapoeding | SARIE

Malva pudding - a traditional South African favorite! This is actually a cake and is absolutely delicious. It definitely tastes better the longer you keep it in the fridge. Franz used to make it for us in Kloof House !

Biltong-en-kaas roosterkoeke, Maak hierdie sommer as voorgereg. Jy hoef niks daarby voor te sit nie – alles is sommer al klaar binne-in.

Biltong-en-kaas roosterkoeke, Maak hierdie sommer as voorgereg. Jy hoef niks daarby voor te sit nie – alles is sommer al klaar binne-in.

Ma Annatjie se melktert - HETTA VAN DER MERWE (KOKKEDOOR)

Ma Annatjie se melktert - HETTA VAN DER MERWE (KOKKEDOOR)


More ideas
Pinterest
Search