slaaie

Collection by Trienie Botes

14 
Pins
Trienie Botes
Three Bean SaladSouth African Dishes

Kondensmelk aartappelslaai
South African DishesCooking RecipesBraai Salads100 Cookies RecipeGood Food

Kondensmelk aartappelslaai

Hettie se Drieboneslaai
South African DishesBraai SaladsTrue Food

Hettie se Drieboneslaai

Kerrie, perske en noedelslaai
South African DishesEthnic RecipesCooking RecipesEasy RecipesBraai Salads

Pastaslaai, noedelslaai, pasta salad

Maak die gewone kerrienoedelslaai, bietjie ekstra uie, groen, geel en rooi peppers. Gooi 1 blikkie BAKED BEANS MET TAMATIESOUS in, en sny so 6 gerookte weense worsies in ringetjies en meng deur. Jy kan ook gesnipperde spek - brosgebraai gebruik ipv die viennas * Kerrie Noedelslaai 500 gr klein skulpienoedels (sag gekook) 1 gemeng green/yellow/red…

Piesangslaai
Salad Recipes South AfricaAfrican SaladBrain Healthy Foods

Piesangslaai

tjou tjou slaai

TJOU TJOU SLAAI - Food Lovers Recipes

Honey Mustard Salad Dressing

8 Healthy Salad Dressing Recipes You Should Make at Home

·
431 reviews
·
5 minutes
·

Honey Mustard Salad Dressing

Ingelegde Noedelslaai
Easy Pasta Salad RecipeCanning Recipes

Ingelegde Noedelslaai

Balsamic Vinaigrette Salad Dressing

8 Healthy Salad Dressing Recipes You Should Make at Home

·
431 reviews
·
5 minutes
·

Balsamic Vinaigrette Salad Dressing

Rencia se Aartappelslaai Kook aartappels tot gaar en sny is blokkies of ringe – soos verkies Maak sousie van: Mayonaise, kondensmelk, chutney, mosterd, sout, gemaalde swartpeper en bietjie me…
Potato RecipesMy RecipesRecipiesBraai SaladsCooking Recipes

Aartappelslaai Resepte

Rencia se Aartappelslaai Kook aartappels tot gaar en sny is blokkies of ringe – soos verkies Maak sousie van: Mayonaise, kondensmelk, chutney, mosterd, sout, gemaalde swartpeper en bietjie me…

6 porsies Bestanddele SLAAI bietjie olie 1 ui, fyn gekap knypie droë gemengde kruie 250 g (1 pakkie) spek, fyn gekap 3 selderystingels, fyn gekap 1 groen soetrissie, ontpit en in blokkies gesny sout en peper na smaak 500 g (1 pak) gaar skroefiepasta SLAAISOUS 15 ml (1 e) appelasyn 187 ml (¾ k) mayonnaise 45 ml (3 e) soetrissiesous Metode 1. Slaai: Verhit olie en soteer, ui en kruie tot sag. 2. Voeg spek en seldery by en soteer tot gaar. 3. Voeg soetrissie, sout en peper by en soteer nog 2…
South African DishesCooking RecipesCooking IdeasBraai Salads

Pastaslaai

6 porsies Bestanddele SLAAI bietjie olie 1 ui, fyn gekap knypie droë gemengde kruie 250

Kerrie, perske en noedelslaai
South African DishesEthnic RecipesCooking RecipesEasy RecipesBraai Salads

Pastaslaai, noedelslaai, pasta salad

Maak die gewone kerrienoedelslaai, bietjie ekstra uie, groen, geel en rooi peppers. Gooi 1 blikkie BAKED BEANS MET TAMATIESOUS in, en sny so 6 gerookte weense worsies in ringetjies en meng deur. Jy kan ook gesnipperde spek - brosgebraai gebruik ipv die viennas * Kerrie Noedelslaai 500 gr klein skulpienoedels (sag gekook) 1 gemeng green/yellow/red…

driebone-slaai-marie
Curry RecipesSalted CaramelsRussian RecipesCanning RecipesBaking TipsWinter Food

Inlê Groente / Bottled Vegetables