tertjies

Collection by Tricia Koltzow

7 
Pins
verskeie koekie resepte soos ouma dit gemaak het Kos, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Baking Tips, Baking Ideas, Sweet Tea Recipes, Quick Recipes, Yummy Cookies

KLEIN KOEKIES & MERINGUES

WENKE VIR KOEKIES BAK 1.Die bakproses is baie akkurater as jy ’n skaal eerder as maatkoppies gebruik om die bestanddele af te meet. 2.Plaas altyd die oondrak waarop jy jou bakplaat gaan sit, in die...

Kolaczki are such a fun and simple treat to make. They& polish jam tarts, but with a little something extra. Cookie Recipes, Dessert Recipes, Drink Recipes, Jam Tarts, Polish Christmas, Polish Recipes, Polish Food, Polish Desserts, Afternoon Tea Parties

Polish Kolaczki - A Life of Geekery

These Polish Kolaczki are such a fun and simple treat to make. They’re jam tarts, but with a little something extra.

In en om die huis: Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Kos, South African Desserts, Crepes, Sweet Tarts

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte. - PYNAPPEL VULSEL - CREMORA VULSEL - LEMON CURD... - DADEL VULSEL - KONDENSMELK VULSEL - MELKTERT VULSEL TERT DOPPIES RESEP +- 100 doppies Dit is die een wat ek gebruik: 3 koppies meelblom 2 eiers 2 Teelepels bakpoeier 250 gram margarien 1/2 koppie melk knippie sout Metode: 1. Meng met a mes droe bestandele. 2. Meng margarien in meel. 3. Klits eiers en melk saam meng by droe bestandele. Moet nie knie nie. Meng met mes. 4. Rol uit. 5. Druk met…

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper . 2 x 125 ml houertjies room Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Kos, Ma Baker

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper... 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 e maizena 1 groot eier 1 e melk mespunt sout Metode: Voorverhit oond 200 °C. Sif bruismeel en sout 2 keer. Gooi nou die gerasperde botter by en met vingerpunte vryf dit goed deur. Gooi room geleidelik tot deeg bol vorm, trek toe met plastiek en sit in yskas vir 20 min. Intussen meng die maizena goed met jou konfyt (help dat konfyt nie…

1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x eetlepels maizena 4 x eetlepels vlapoeier 1 x pakkie tennis beskuitjies pypkaneel Pak tennis beskuitjies in tert bak. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Milktart Recipe, Bobotie Recipe, Melktert, Malva Pudding, South African Dishes

Kondensmelktert: 1 x blikkie kondensmelk3 x blikkies water3 x eiers, geskei4 x eetlepels maizena4 x eetlepels vlapoeier1 x pakkie tennis beskuitjiespypkaneelPak tennis beskuitjies in tert bak.Gooi die blikkie kondensmelk in die kastrol en voeg die blikkies water by.Sit stoof op lae hitte.Skei die eiers en klop eierwitte styf.Meng nou n halwe blikkie water met die eiergeel, maizena en vlapoeier.Voeg dit by die kondens in kastrol.Roer op lae hitte tot styf. Haal van stoof af en voeg eierwitte…