Pinterest
Kellogg's All-Bran Original Muffin recipe from a box of cereal. I love these thing's :-) ** They are good with 1-2 handful's of Craisins or raisins & about a 1/2-1 cup of chopped walnuts added also.

Kellogg's All-Bran Original Muffin recipe from a box of cereal. I love these thing's :-) ** They are good with handful's of Craisins or raisins, flaked coconut, chopped Apples, etc. freeze well too.

Fool proof cookie dough / Staatmaker-koekiedeeg

Die rolletjies koekdeeg kan ook vir tot drie maande in die vrieskas gehou word, reg om in sirkels gesny te word vir die bakslag. Boonop sal die rolletjies deeg verveelde vakansiekinders ook ’n goeie rukkie besig hou. Ons het die deeg in 3 verdeel …

REPELSTEELTJIES 250 g botter 500 ml koekmeelblom 2,5 ml sout 2,5 ml bakpoeier 650 ml gerasperde cheddar appelkooskonfyt Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by. Meng goed.Voeg kaas by en meng tot 'n deeg.Rol die deeg in balletjies en plaas op 'n gesmeerde bakplaat.Druk 'n gaatjies met 'n houtlepel in die middel van elke koekie, maar moenie dwarsdeur druk nie.Skep 'n mespuntjie konfyt in die middel. Bak sowat 10 - 15

250 g sterk, beleë cheddarkaas 2 k ml of 280 g) koekmeel 1 t ml) bakpoeier knippie sout 250 g koue botter, gerasper gladde appelkooskonfyt, baie

South African Desserts, South African Food, South African Recipes, Biscuit Cookies, Cake Cookies, Cupcakes, Cookies, Pudding Cake, Cake Pops

Vetkoek

Vetkoek, Warm vetkoek met stroop of appelkooskonfyt is die beste ontbyt ter wêreld.

Klaarstroom biltong-quiche Bestanddele Kors 1 koppie koekmeel 1 koppie kaas, gerasper 125 g botter Vulsel 100 g bilton...

Klaarstroom biltong-quiche Bestanddele Kors 1 koppie koekmeel 1 koppie kaas, gerasper 125 g botter Vulsel 100 g bilton...

Ma Annatjie se melktert Mikrogolf 3k melk +1/4ksuiker +1t sout tot kook . Meng 2E meel + 2E vlapoeier met 1k melk. Klits hierby 2 eiergele en nog een eier. Meng bietjie warm melk hierby ens. Mikrogolf tot dik. Roer kort-kort. Laat afkoel. Klits 2 eierwitte. Voeg 1t van by. Vou in koue vla in en giet oor kors. Bak 40minx180. Strooi kaneerlsuiker oor. Kors: Room 1/3k botter +1/3k suiker +1 eier +1k meel +1t Bp. Voeg melk by (tot 1/2k) tot net-net smeerbare deeg. Smeer in tertskottel.

Stel jou bakvernuf op die proef met die agt uitsonderlike koekresepte. Gewone sjokoladekoke? Wat wou! Appelliefie-en-grenadella-pavlova Genoeg vir 4-6 Tyd: 1 uurBESTANDDELE 4 groot eierwitte, by kamertemperatuur 210 g strooisuiker 5 ml appelasyn 5 ml mielieblom 10 ml vanielje-ekstrak 250 ml vars room appelliefies