Toortsie se Bantingstories

Collection by Toortsie

8 
Pins
 • 
62 
Followers

Toortsie volg die Bantingeetprogram sedert Julie 2014. Op haar blog, toortsie.com, skryf sy op 'n gereelde basis haar ervarings van hierdie leefstyl neer. Sy het ook die boek, Toortsie se Bantingboerekos, met resepte en stories geskryf.

Toortsie
I started the LCHF lifestyle because I was obese again, like so many times before. Like so many other people, I always believed that one should have a balanced diet, then everyting would be fine. Banting Desserts, Banting Recipes, Order Book, Lchf, About Me Blog, Reading, Low Carb, Balanced Diet, Lifestyle

Banting yskastert

Die oorspronklike resep het ek hier gekry, en verwerk. Ons Banters raak mos ook lus vir iets lekkers, en wat is nou lekkerder en meer in die Low Carb kol as ‘n kaaskoek? So lyk my resep tans:…

madele_resepteboek_photographybylize-117 Banting, Lchf, Keto Cupcakes, Recipes, Recipies, Ripped Recipes, Cooking Recipes, Medical Prescription

Suikerverslawing

Alkoholisme is’n progressiewe siekte. (Ek hoop ek het nou die regte woord gebruik!) Oor tyd raak dit erger en erger, selfs al drink die persoon glad nie. So sou ‘n persoon vir jare opho…

Just checked this out on my awesome bidorbuy Android app! Banting, Lchf, Eating Plans, Android Apps, About Me Blog, How To Plan, Words, Awesome, Recipes

Toortsie se Banting Resepteboeke – Winkels wat dit aanhou

Boeke kos R195 elk. 1) Die boek is beskikbaar by: AGULHAS: Suidpunt Potpourri BLOEMFONTEIN (Vanderkloofdam): Waterfrontgastehuis, Vanderkloofdam BREDASDORP: Bredasdorp Square – Eat, Sleep, Sh…

Toortsie’s Banting Bash – Recipebook for LCHF Banting Recipes, Lchf, Recipies, About Me Blog, Cabbages, Low Carb, Hush Hush, Recipes, Cabbage

Toortsie’s Banting Bash – Recipebook for LCHF

Toortsie’s Banting Bash is more than just a recipe book. It is full of quick, easy and tasty recipes you can make in an ordinary kitchen using ordinary ingredients. All of the recipes are su…

Toortsie’s Banting Bash – Recipebook for LCHF Banting Recipes, Lchf, Recipies, About Me Blog, Cabbages, Low Carb, Hush Hush, Recipes, Cabbage

Die vesel…. en die dikderm….

(Ek het aanvanklik hierdie bloginskrywing geskryf toe ek nog “gebalanseerd” geëet het. Intussen het ek die Banting leefstyl begin volg en eet nie meer kosse soos droë boontjies, aartapp…

At first Toortsie was a shy, Afrikaans speaking farmgirl, putting all her farmstyle recipes in a book, Toortsie se Bantingboerekos. This book was launched on 16 December Since then, she becam… Banting, This Book, About Me Blog, Product Launch, Afrikaans, December, Recipes, Recipies, Ripped Recipes

Gelatine

Ek en gelatine is nie pelle nie. Van my dae af wat ek ‘n woonstel gehad het nog voor my troue. Die een keer werk dit, die volgende keer nie. Nou, meer as 30 jaar later, besef ek, ek ken nie d…

Toortsie’s Banting Bash – Recipebook for LCHF Banting Recipes, Lchf, Recipies, About Me Blog, Cabbages, Low Carb, Hush Hush, Recipes, Cabbage

BanTing hoef vir niemand ‘n bedreiging te wees nie

Banting kry die skuld vir alles. Is blomkool skielik duur, is dit Banting se skuld. Doen die pasteiwinkel skielik swak, ook Banting! Een keer lewer ek kommentaar by faceboekfoto’s van ‘…

Die beste tyd om te begin … Banting, Lchf, About Me Blog, Recipes, Do Your Thing, Recipies, Ripped Recipes, Cooking Recipes

Bestel Toortsie se boeke hier

Slaan oor na inhoud My heel nuutste boek, My kinderjare met betrekking tot vandag, is tans nog by die drukkers en ek hoop dat dit eersdaags beskikbaar sal wees. Die boek sal R195 kos plus posgeld R…