Print PDF Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp…

Grondboontjiekoekies sonder meel

Dit klink of dit nie kan werk nie, maar hierdie is by verre die lekkerste en maklikste grondboontjiekoekies nog. En dit het nie eens meel in nie!

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag d…

Herman se grootword-sjokoladekoek

Herman se grootword-sjokoladekoek

Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was hierdie

Chocolate brownie meringue cake with raspberry cream – perfect for any celebration

Pinterest
Search