Kom geniet 'n heerlike aand saam met Randall. Hy sal van sy biografie " Kleur- my lewe, My lied" beskikbaar stel om te koop aangesien dit die 14de Oktober vrygestel word. Kontak Tolbos vir besprekings Tel: 042 2830 437

Kom geniet 'n heerlike aand saam met Randall. Hy sal van sy biografie " Kleur- my lewe, My lied" beskikbaar stel om te koop aangesien dit die Oktober vrygestel word.

Ons nuwe muur op ons heerlike kuier stoep is klaar. Print en installasie is deur Wayne (Patensie Printworks) gedoen.

Ons nuwe muur op ons heerlike kuier stoep is klaar. Print en installasie is deur Wayne (Patensie Printworks) gedoen.

Welkom Carin!

Welkom Carin!

Milkshakes en cuppucinos om trane weg te drink. Die skool het mos begin. 13 Januarie 2016.

Die skool het mos begin.

Tolbos is my special place to go when I want to break away… especially when I can sit outside under the tree, with a coffee. Then of course, the food is the best, country style! Make a note in your diary. It’s a must!

Tolbos is my special place to go when I want to break away… especially when I can sit outside under the tree, with a coffee. Then of course, the food is the best, country style! Make a note in your diary.

September 2014:  Dis hoe dit lyk voor Tolbos. Blou pype word aangebring vir rioolstelsel vanaf dorp tot by Korrektiewe dienste.

Blou pype word aangebring vir rioolstelsel vanaf dorp tot by Korrektiewe dienste.

Rob Boustred het 'n wynproe kom aanbied met Remhoogte wyne.

Rob Boustred het 'n wynproe kom aanbied met Remhoogte wyne.

"Tolbos is my special place to go when I want to break away… especially when I can sit outside under the tree, with a coffee."

"Tolbos is my special place to go when I want to break away… especially when I can sit outside under the tree, with a coffee.

Tolbos se lekker kuier stoep

Tolbos se lekker kuier stoep


More ideas
Tolbos bied een keer 'n maand 'n wynproe geleentheid aan.

Tolbos bied een keer 'n maand 'n wynproe geleentheid aan.

Tolbos word gereeld besoek deur motorfietsryers op hul pad Baviaanskloof toe.

Tolbos word gereeld besoek deur motorfietsryers op hul pad Baviaanskloof toe.

'n Agent van "Hannon" het vir Tolbos kom besoek, en 'n mode- en skoonheids praatjie gehou.

'n Agent van "Hannon" het vir Tolbos kom besoek, en 'n mode- en skoonheids praatjie gehou.

Tolbos  Business Hours: Monday - Sunday 08:00 - 17h00

Tolbos Business Hours: Monday - Sunday 08:00 - 17h00

So ietsie van als.....

So ietsie van als.

8 Augustus 2012 Zidela Wynproe by Tolbos.

8 Augustus 2012 Zidela Wynproe by Tolbos.

Heerlike kuierplek vir elke gesin!

Heerlike kuierplek vir elke gesin!

Danie Kritzinger (Zidela Wyne) het 'n wynproe kom aanbied by Tolbos.

Danie Kritzinger (Zidela Wyne) het 'n wynproe kom aanbied by Tolbos.

Tolbos besoekers.

Tolbos besoekers.

Tolbos besoekers.

Tolbos besoekers.

Pinterest
Search