food lovers

Collection by Judith Thomas

17 
Pins
My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Dishes, South African Recipes, Curry Recipes, Salad Recipes, Melktert, Mickey Mouse Cupcakes, Biltong, Spare Ribs, Recipies

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

My “Spur style” Uieringe Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Melktert, Rump Steak, Biltong, South African Recipes, How To Grill Steak

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlp Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Koo… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Melktert, Sweet Tarts, Special Recipes, Something Sweet, Yummy Cakes

Gert se Wenner Melktert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlepel Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Kook die melk en kondensmelk saam Meng die maziena en suiker met bietjie melk Kook saam tot gaar Voeg die eiers by Kook saam Roer gereeld Wanneer dit gekook het haal vd stoof af Voeg 1 eetlp botter en 1tlp vanilla by Roer goed Voer tertbord uit met tennis beskuitjies, of kors van jou keuse Gooi beslag oor…

Gert se Wenner Melktert | Boerekos – Kook met Nostalgie Guava Desserts, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Recipe Roulette, Melktert, Condensed Milk Cake, Instant Pudding

Kondensmelk Suurlemoen Yskastert – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies ½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater ½ tl vanilla essence *geklopte room – opsioneel vir versiering Basis: Krummel die koekies fyn tot jy broodkrummel effek het Smelt die botter Voeg die koekieskrummels by, meng deur Gooi die krummels uit in tertpan Druk die…

Gert se Wenner Melktert | Boerekos – Kook met Nostalgie Guava Desserts, Melktert, Spare Ribs, Instant Pudding, Eclairs, Fudge, Meet, Homemade, Salad Recipes

Van Kondensmelk tot Karamel – Boerekos – Kook met Nostalgie

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep kastrol en bedek dit met water.(Blikkies moet toe onder die water wees) Bring die water tot kookpunt, verlaag die hitte toto prut plaas ‘n skuins deksel op en hou die kookproses aan die gang Dit is belangrik…

Search Results for “” – Boerekos – Kook met Nostalgie Guava Desserts, South African Recipes, Cake Mix Cookies, Instant Pudding, Eclairs, Cake Toppings, Baking Tips, Cake Recipes, Cake Decorating

Steri-Stumpi Vrugtekoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy gaan dol wees oor die heerlike klam, net drie bestandeel Vrugtekoek So maklik en regtig moeite vry lekkerte Hier, dis wat jy nodig het: 1kg of gemengde droë vrugte koekmengsel 600ml Steri Stumpi Melkskommel – Sjokolade geur 2 kop bruismeel . Nou maak ons so: In n groot glas mengbak, gooi droë vrugte koekmengsel Giet die melkskommel bo oor, roer mooi deur Seel die bak met kleefplastiek en plaas in yskas oornag Voorverhit oond 160 C Voer n 20 cm koekpan met bakpaper uit Om die beurt voeg…

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie Milk Recipes, Light Recipes, Gourmet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Baking Ideas, Dessert Ideas, South African Dishes

Traditionele Melksnysels – Boerekos – Kook met Nostalgie

Koningskos vir die siel 2 kop koekmeel ½ tl sout yskoue water 2 eiers 8 kop volroom melk *eksta koekmeel vir sprinkel *kaneelsuiker vir strooi Breek eiers by koekmeel in en voeg sout by. Gooi bietjies yskoue water op ‘n slag by, terwyl jy meng met vurk, tot ‘n stywe deeg vorm Rol uit op ‘n meel gesprinkelde oppervlak. Sprinkel nou koekmeel liggies bo-oor uitgerolde deeg en rol die deeg opop , plaas in yskas vir 20 min Sny met ‘n skerp mes in dun repies) snysels,, sprinkel met koekmeel en…

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlp Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Koo… Delicious Cake Recipes, Fudge Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Desserts

Gert se Wenner Melktert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlepel Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode …

Gert se Wenner Melktert | Boerekos – Kook met Nostalgie Tart Recipes, Cheesecake Recipes, My Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Philadelphia Classic Cheesecake Recipe, Vanilla Sponge Cake, South African Recipes

Staatmaker Vanilla Sponskoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Wen resep vir ‘n veerligte sponskoek, jy sal elektriese klitser hiervoor benodig. Hou by 15 minute tydsberekening, jy sal nie spyt wees met eindresultaat nie 2 kop koekmeel 1 ½ kop witsuiker 4 groot eiers 1 kop melk 40 ml kookolie 2 tl bakpoeier 2 tl vanilla . Versiersel: Aarbei konfyt Styfgekopte room Versiersuiker . Voorverhit oond 180° C Verhit melk en olie saam tot net onder kookpunt verwyder van hitte In ‘n groot mengbak, gebruik ‘n elektriese klitser, klits eiers en suiker saam vir 15…

Graham, 54 from Parow, Western Cape

Join Now

Last week I shared with you 21 homemade Christmas presents to make for teachers and I gather you’ve already made them, like me (*cough, cough*). Here are 28 homemade Christmas presents for ch… Hard Boiled, Boiled Eggs, Shawarma, Couscous Express, Homemade Christmas Presents, Haitian Food Recipes, Easy Freezer Meals, Origami Butterfly, Modular Origami

Gert se Wenner Melktert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlepel Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode …

Tricia, 58 from Randburg, Gauteng

Join Now