Kaas-en-mieliebrood

Kaas-en-mieliebrood

Hierdie brood maak jy in ‘n japtrap en jy kan dit voorsit saam met braaivleis of…

Korslose souttert

Korslose souttert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Ryk hoender-en-sampioenpastei

Ryk hoender-en-sampioenpastei

Pinterest
Search